Tag: niks

Home niks
Lesufi verkies verkiesingsfoefie as om niks te doen nie
Post

Lesufi verkies verkiesingsfoefie as om niks te doen nie

Lesufi verkies verkiesingsfoefie as om niks te doen nie Die premier van Gauteng Panyaza Lesufi weerspreek bewerings die Werkloosheidsversekeringsfonds-Arbeid-aktiveringsprogram is ‘n verkiesingsfoefie. Hy het gepraat op die bekendstelling van die program by NASREC in Johannesburg en gesê die inisiatief van 23,8 miljard Suid-Afrikaanse rand, gelei deur die minister van Arbeid Thulas Nxesi, is gemik op...

Radioaktiewe fasiliteit: Niks sal gebeur voor impakte nie bepaal is nie
Post

Radioaktiewe fasiliteit: Niks sal gebeur voor impakte nie bepaal is nie

Radioaktiewe fasiliteit: Niks sal gebeur voor impakte nie bepaal is nie Die radioaktiewe bergingsfasiliteit wat in Swakopmund beplan word, bly in die nuus. ‘n Omgewingsimpak-studie word reeds deur Geo-Pollution Technologies gedoen. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Johan Otto van Stewart Planning, wat sê hulle het reeds kommentaar gekry van myne en inwoners van die...

LPM sê onderwysministerie voel niks vir leerders nie
Post

LPM sê onderwysministerie voel niks vir leerders nie

LPM sê onderwysministerie voel niks vir leerders nie Die Universiteit van Namibië se gereedheidsprogram teiken leerders wat die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat Gevorderde Vlak probeer het, maar nie aan die minimum toelatingsvereistes voldoen nie. Dit volg op Unam se aangekondig dat hulle geen leerders sal aanvaar wat graad 11 voltooi het en nie met graad...

Minister kan niks aan afdankings doen nie: Isaacks
Post

Minister kan niks aan afdankings doen nie: Isaacks

Minister kan niks aan afdankings doen nie: Isaacks Die Swapo Party het ’n beroep gedoen op die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Erastus Uutoni, om in te gryp by die Karas-streekraad, nadat drie Swapo-verteenwoordigers van die raad afgedank is. Die party beweer die streek se bestuurskomitee is sedert Junie verlede jaar wanfunksioneel. Die LPM-gedomineerde...

‘Huis het niks op Biden nie’
Post

‘Huis het niks op Biden nie’

‘Huis het niks op Biden nie’ Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers wat deur Republikeine beheer word, het gestem om die ampsklagondersoek na president Joe Biden amptelik goed te keur. Die Republikeine beweer die Biden-familie en sy sakevennote het tussen 2014 en 2019 meer as 446,8 miljoen Namibiese dollar van buitelandse bronne in China, Kazakstan, Roemenië,...

Niks sal van Shikongo se ongeluk kom nie – Amushelelo
Post

Niks sal van Shikongo se ongeluk kom nie – Amushelelo

Niks sal van Shikongo se ongeluk kom nie – Amushelelo Die berugte aktivis Michael Amushelelo sê daar sal niks kom van die sogenaamde ondersoek na die noodlottige ongeluk waarin die polisiehoof, luitenant-generaal Joseph Shikongo verlede jaar op 30 Desember in die Noorde betrokke was nie. Drie mense is dood en blykbaar is die dossier teruggestuur...

Dis nie net kinders wat nie geldsake leer nie, ouers weet ook niks
Post

Dis nie net kinders wat nie geldsake leer nie, ouers weet ook niks

Dis nie net kinders wat nie geldsake leer nie, ouers weet ook niks Kinders word van jongs af vertel hulle moet wiskunde en wetenskap studeer, en word nie in finansiële vakke soos rekeningkunde, ekonomie en besigheidstudies onderrig voordat hulle hoërskool toe gaan nie. Mense sê kinders behoort oor die algemeen ook oor finansiële aangeleenthede soos...

Niks meer onderbrekings van parlement-toesprake
Post

Niks meer onderbrekings van parlement-toesprake

Niks meer onderbrekings van parlement-toesprake Die parlementêre gesamentlike reëlskomitee van Suid-Afrika het wysigings aanvaar wat sal keer dat lede toesprake deur president Cyril Ramaphosa onderbreek. Die volg ná ‘n betoging deur ses EFF-lede in Februarie, wat daarop kan uitloop dat hulle verbied word om volgende jaar se Staatsrede by te woon. Volgens die wysigings sal...

Regering ‘kan niks doen’ aan Beukes-skorsing
Post

Regering ‘kan niks doen’ aan Beukes-skorsing

Regering ‘kan niks doen’ aan Beukes-skorsing Die skorsing van Johnathan Beukes, die besturende redakteur van New Era, is steeds nie opgelos nie. Die minister van informasie, Peya Mushelenga, het in die Nasionale Vergadering vrae deur die PDM-partylid Maximalliant Katjimune geantwoord oor wat die regering daaromtrent doen. Mushelenga het volstaan met die regering verseker persvryheid en...