Tag: niks

Home niks
Okahandja: Niemand luister nie, niks verander nie
Post

Okahandja: Niemand luister nie, niks verander nie

Okahandja: Niemand luister nie, niks verander nie Niemand luister nie en niemand stel belang nie. Dit is die mening van die Okahandja inwoners wat reeds meer as ‘n jaar petisies indien, optogte hou en vergaderings met ministeries, die eerste minister en die president eis. Van die versoekskrifte is wel ingedien maar, daar is geen stappe...

BoN-baas sien niks fout met banke se winste nie
Post

BoN-baas sien niks fout met banke se winste nie

BoN-baas sien niks fout met banke se winste nie Die winste van kommersiële banke is onder die loep voor ‘n staande komitee van die nasionale vergadering. Volgens die goewerneur van die sentrale bank, Johannes !Gawaxab, is daar niks fout met winste by die banke nie – hy sê nie net is die banke eintlik besighede...

Swapo moet vry vir kiesers, niks is vanselfsprekend nie
Post

Swapo moet vry vir kiesers, niks is vanselfsprekend nie

Swapo moet vry vir kiesers, niks is vanselfsprekend nie ‘n Politieke ontleder het gereageer op Swapo wat sy veldtog vir 2024 reeds van stapel gestuur het en aggressief besig is om stemme te werf. Volgens dr. Ndumba Kamwanyah, kan Swapo niks as vanselfsprekend aanvaar nie, veral nie met die uitdagings op voetsoolvlak nie. Kamwanyah sê...

Venaani is niks beïndruk met aanpassings aan Kieswet nie
Post

Venaani is niks beïndruk met aanpassings aan Kieswet nie

Venaani is niks beïndruk met aanpassings aan Kieswet nie Presidente in Afrika het te veel mag, volgens die PDM-leier McHenry Venaani, wat in die Nasionale Vergadering gereageer het op die wysiging van Artikel 5 van die Kieswet, wat deur stedelike en landelike ontwikkeling-minister Erastus Uutoni ter tafel gelê is. Volgens Venaani behoort die president nie...

Oekraïne sê daar’s niks om te onderhandel nie
Post

Oekraïne sê daar’s niks om te onderhandel nie

Oekraïne sê daar’s niks om te onderhandel nie Die Oekraïne kritiseer oproepe dat hy met Rusland moet onderhandel na aanleiding van berigte dat sy bondgenote aandring op samesprekings in die nasleep van ‘n oorweldigende Oekraïnse teenoffensief. Amper twee jaar na Rusland se inval, is die uitgestrekte frontlinie grootliks staties in die nasleep van groot offensiewe...

Daar was niks geheimsinnig oor EU-ooreenkoms nie
Post

Daar was niks geheimsinnig oor EU-ooreenkoms nie

Daar was niks geheimsinnig oor EU-ooreenkoms nie Die Namibiese Landbou-handelsforum het meer inligting bekend gemaak oor die nie-ondertekening van die sogenaamde Afrika-, Karibiese en Stille Oseaan-lande en EU ooreenkoms, bekend as ACP-EU. In ‘n verklaring sê Anton Faul van die forum die nie-ondertekening van die ooreenkoms het geen implikasies vir die bestaande Namibiese handelsbetrekkinge met...

Hemel-hoë huur: Regering voel niks vir bevolking nie
Post

Hemel-hoë huur: Regering voel niks vir bevolking nie

Hemel-hoë huur: Regering voel niks vir bevolking nie Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het in ‘n verslag aanbeveel dat ‘n huurbeheer-wetsontwerp dringend ontwikkel moet word en ‘n huurbeheerraad gestig moet word, om huurders te beskerm. Namibië se huur-tot-inkomste verhouding is tans 39 persent, net onder die voorgeskrewe bekostigbaarheidsplafon van 40 persent. Die Affirmative Repositioning-beweging het...

Salaris-verhogings: 70% van Namibiërs het in 3 jaar niks ontvang nie
Post

Salaris-verhogings: 70% van Namibiërs het in 3 jaar niks ontvang nie

Salaris-verhogings: 70% van Namibiërs het in 3 jaar niks ontvang nie Nurjehaan Parker, die bestuurder van bemarkingsnavorsing en -insigte van Old Mutual, sê ‘n kwart van Namibiërs het vertroue in die land se ekonomie verloor. Sy het by die bekendstelling van die Old Mutual Finansiële Dienste Monitor in Windhoek gesê bevindinge toon dat 70 persent van Namibiërs die afgelope 3 jaar nie...

Mkhwebane sê daar’s niks aan haar aansluiting by EFF nie
Post

Mkhwebane sê daar’s niks aan haar aansluiting by EFF nie

Mkhwebane sê daar’s niks aan haar aansluiting by EFF nie Die afgedankte Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het by die EFF aangesluit en sê sy sluit nie by politiek aan vir posisies of omdat sy ontevrede is nie. Dit volg ʼn maand nadat die Parlement haar op grond van onbevoegdheid en wangedrag in ʼn staat van beskuldiging geplaas...

Niks fout met honderasse nie, dis telers
Post

Niks fout met honderasse nie, dis telers

Niks fout met honderasse nie, dis telers Lede van die publiek doen op sosiale media ‘n beroep om ‘n onmiddellike verbod op pitbull-honde as troeteldiere in Namibië in te stel ná verskeie berigte van pitbull-aanvalle in die land. In die jongste geval is ‘n 44-jarige man dood toe ses pitbulle hom Sondagoggend in Oshakati aangeval het. Kosmos 94.1 Nuus het met...