NLU herinner produsente aan voer-regulasies Namibië implementeer ‘n streng program vir die beheer van sogenaamde malkoeisiekte deur die algehele verbod op die voer van enige proteïene afkomstig van herkouers aan ander herkouers. Namibië is erken as die eerste land in Afrika met ’n onbeduidende risiko vir die siekte. Benewens die verbod op die insluiting van...
Tag: NLU
BTW-betalings: NLU soek jou inligting om bystand te bied
BTW-betalings: NLU soek jou inligting om bystand te bied Die Namibiese Landbou-unie herinner sy lede herinner om die vraelys oor uitstaande BTW-inligting teen 29 Februarie te voltooi, om die kantoor in staat te stel om voort te gaan met die volgende stappe in hierdie bewusmakingsproses. Hierdie versameling van inligting is van kardinale belang vir die...
NLU maak standpunt oor grondbelasting duidelik
NLU maak standpunt oor grondbelasting duidelik Die Namibiese Landbou-unie sê na aanleiding van berigte, herhaal hy sy standpunt oor sake rakende grondhervorming en grondbelasting. Die unie erken die ongelykheid betreffende die besit van kommersiële landbougrond ten tye van die land se onafhanklikheid en ondersteun die land se grondhervormingsbeleid. Die unie het geen beswaar teen die...
NLU takel misdaad met toep
NLU takel misdaad met toep Die Namibiese Landbou-unie is besig om voor te vat met proaktiewe inisiatiewe in die stryd teen misdaad. Die NLU het eerstens die Joint Crime Prevention Forum op die been gebring met verskeie veiligheids- en sekuriteitsforums, en ontwikkel nou ‘n toep wat ook deur die polisie gebruik kan word. Die unie...
Voormalige NLU president praat oor sy vierjaartermyn
Voormalige NLU president praat oor sy vierjaartermyn Die president van die Namibiese Landbou-unie Piet Gouws se vierjaartermyn het tot ‘n einde gekom, en Thinus Pretorius is Woensdag in sy plek verkies. Kosmos 94.1 Nuus het by die NLU se jaarlikse kongres met Gouws gesels, wat praat oor sy termyn as president en die ondersteuning wat...
NLU vra samewerking met nasionale sensus
NLU vra samewerking met nasionale sensus Die Namibiese Landbou-unie sê in ‘n verklaring hy is in gereelde kontak met sy lede sowel as die Namibiese Statistieke-agentskap oor die sensus. In die lig van verskeie video’s wat op sosiale media die rondte doen wat die teistering van data-opnemers uitbeeld, sê hy distansieer hom uitdruklik van enige...
Nuwe waterwet: NLU sê onreëlmatighede opgemerk
Nuwe waterwet: NLU sê onreëlmatighede opgemerk Die regulasies tot die nuwe Wet op Waterhulpbronbestuur is einde Augustus vrygestel en die Wet van 2013 het dus in werking getree. Die doel van hierdie wet is – onder andere – om voorsiening te maak vir die bestuur, beskerming, ontwikkeling, gebruik en bewaring van waterbronne; om voorsiening te...
40ste NLU Agribraai weer vanjaar op Mariental – Kosmos 94.1
40ste NLU Agribraai weer vanjaar op Mariental Die 40ste NLU Agribraai vind vanjaar weer by die Mariental-skougronde op 13 en 14 Oktober plaas met Kalkrand-boerevereniging wat verlede jaar se wenners was. Vanjaar se tema is “‘n Boer maak ‘n plan!” Die hoofgereg sal ‘n skaapboud wees, maar een geheime bestanddeel sal aan deelnemers voorsien word...
NLU maan boere teen georganiseerde misdaadgroepe – Kosmos 94.1
NLU maan boere teen georganiseerde misdaadgroepe Die Namibiese Landbou-unie het sy reaksie gegee na die gewapende rooftog wat plaasgevind het by Ann’s Lodge en -kampeerterrein, net wes van Kamanjab. Drie gewapende rowers het glo die heining geknip, met ’n bandhefboom die staal-agterdeur oopgebreek en so toegang tot die huis gekry. Hulle het die egpaar in...
NLU sê hy werk aan droogtehulp-dekking – Kosmos 94.1
NLU sê hy werk aan droogtehulp-dekking Die droogtehulp wat pas deur die regering afgekondig is, is net van toepassing vir die tydperk Julie tot Desember 2023 en sluit net sekere streke in. Die Namibiese Landbou-unie sê die aansoekvorms vir droogtehulp sal eersdaags gereed wees en die Lewendehawe Produsente-organisasie sal dit na lede versend sodra dit...