Tag: NOA

Home NOA
Dennis Noa borg tydens appèl geweier
Post

Dennis Noa borg tydens appèl geweier

Dennis Noa borg tydens appèl geweier Die voormalige leerlingdokter Dennis Noa is borg tydens sy appèl geweier. Windhoek-landdros Victor Nyazo meen dat die 29-jarige Noa nie ‘n goeie kans op sukses in sy appèl sal hê nie en meen dit is nie in die reg se beste belang om hom vry te laat nie. Noa...

Dennis Noa gaan appelleer – Kosmos 94.1
Post

Dennis Noa gaan appelleer – Kosmos 94.1

Dennis Noa gaan appelleer Dennis Noa, wat verlede week agt jaar tronk toe gestuur is vir verkragting gaan appelleer teen sy skuldigbevinding. Die mosie daarvoor is reeds by die hof in Katutura ingedien. Noa is op 22 Januarie skuldig bevind aan die verkragting van ‘n manlike breinbeseerde pasiënt by die Katutura-staatshospital waar hy ‘n leerling...

Dennis Noa kry 8 jaar tronkstraf
Post

Dennis Noa kry 8 jaar tronkstraf

Dennis Noa kry 8 jaar tronkstraf Die 29-jarige leerlingdokter Dennis Noa is ‘n vonnis van 8 jaar tronkstraf opgelê in die Windhoek-streekshof. Dit kom na hy op 22 Januarie skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n breinbeseerde manlike pasiënt by die Katutura-hospitaal in April 2021. Die staat het gevra vir ‘n vonnis van 15...

Dennis Noa môre gevonnis – Kosmos 94.1
Post

Dennis Noa môre gevonnis – Kosmos 94.1

Dennis Noa môre gevonnis Die 29-jarige leerlingdokter Dennis Noa sal môre gevonnis word in die Windhoek-streekshof. Dit kom na hy op 22 Januarie skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n breinbeseerde manlike pasiënt by die Katutura-hospitaal in April 2021. Dit kom na finale voorleggings aan landdros Victor Nyazo gelewer is. Die minimum vonnis vir...

Nothing untoward about Kandjii-Murangi trip – Noa
Post

Nothing untoward about Kandjii-Murangi trip – Noa

…minister ‘advised’ to refund some money Anti-Corruption Commission director Paulus Noa says an ACC investigation could not find anything untoward with the way N$952 000 in subsistence and travel (S&T) allowances were acquired by higher education, technology and innovation minister Itah Kandjii-Murangi for trips undertaken between May and August 2022. Noa said the ACC’s investigation...

Noa hoor vandag sy lot
Post

Noa hoor vandag sy lot

Noa hoor vandag sy lot Daar word verwag dat landdros Victor Nyazo vandag uitspraak in die Windhoek-streekshof sal lewer in die verkragtingsaak van die leerlingdokter, Dennis Noa. Noa word daarvan beskuldig dat hy ‘n 18-jarige manlike breinbeseerde pasiënt op 11 April verkrag 2021. Hy ontken die klagtes. Plaaslike media het ‘n week gelede berig dat...

Noa verkragting-saak uitspraak vandag verwag
Post

Noa verkragting-saak uitspraak vandag verwag

Noa verkragting-saak uitspraak vandag verwag Daar word verwag dat landdros Victor Nyazo vandag uitspraak in die Windhoek-streekshof sal lewer in die verkragtingsaak van die leerlingdokter, Dennis Noa. Noa word daarvan beskuldig dat hy ‘n 18-jarige manlike breinbeseerde pasiënt op 11 April verkrag 2021. Hy ontken die klagtes. Plaaslike media het ‘n week gelede berig dat...

NaTIS-bedrogspul – Noa sê sy kantoor moet gekontak word – Kosmos 94.1
Post

NaTIS-bedrogspul – Noa sê sy kantoor moet gekontak word – Kosmos 94.1

NaTIS-bedrogspul – Noa sê sy kantoor moet gekontak word Die direkteur-generaal van die Teenkorrupsie-kommissie, Paulus Noa, het gereageer op moontlike bedrog by die NaTIS-kantoor in die hoofstad. ‘n Dag na leerlingbestuurders hul rybewys-toets gedruip het, word hulle gekontak deur iemand wat hom voordoen as ‘n NaTIS-werknemer wat dan aanbied om die toets as geslaag te...