Tag: Noaverkragtingsaak

Home Noaverkragtingsaak
Uitspraak in Noa-verkragtingsaak vandag verwag 
Post

Uitspraak in Noa-verkragtingsaak vandag verwag 

Uitspraak in Noa-verkragtingsaak vandag verwag  Uitspraak in die verkragtingsaak van die leerlingdokter, Dennis Noa, word vandag in die Windhoek-streekshof verwag. Dit kom nadat dit verlede week Woensdag uitgestel is na landdros Victor Nyazo aangedui het hy nog nie gereed was om uitspraak te lewer nie. Noa word daarvan beskuldig dat hy op 11 April 2021...

Landdros nie gereed vir uitspraak in Noa-verkragtingsaak
Post

Landdros nie gereed vir uitspraak in Noa-verkragtingsaak

Landdros nie gereed vir uitspraak in Noa-verkragtingsaak Die verkragtingsaak van die leerlingdokter, Dennis Noa, is in die Windhoek-streekshof uitgestel tot Maandag vir uitspraak. Landdros Victor Nyazo het aangedui hy is nog nie gereed om uitspraak te lewer nie. Noa word daarvan beskuldig dat hy op 11 April 2021 ‘n 18-jarige manlike breinbeseerde pasiënt verkrag het....