Tag: nog

Home nog
Nog Afrika-lande herroep Benylin – Kosmos 94.1
Post

Nog Afrika-lande herroep Benylin – Kosmos 94.1

Nog Afrika-lande herroep Benylin Reguleerders in Tanzanië, Rwanda en Zimbabwe het ook ‘n besending Benylin stroop vir kinders herroep, as ‘n voorsorgmaatreël nadat Nigerië gesê het laboratoriumtoetse het hoë vlakke van toksisiteit gevind. Die lande sluit aan by Nigerië, Kenia en Suid-Afrika wat dieselfde besending stroop herroep het. Die stroop is in Mei 2021 deur...

Alcaraz onttrek uit Barcelona, nog ‘n besering
Post

Alcaraz onttrek uit Barcelona, nog ‘n besering

Alcaraz onttrek uit Barcelona, nog ‘n besering Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, het weens ʼn besering aan die Barcelona Ope onttrek. Die Spanjaard het die Monte Carlo-meesters ook misgeloop weens die besering aan sy regterarm. Alcaraz het die Barcelona-titel in 2022 en verlede jaar gebuit. Sy landgenoot, Rafael Nadal, wat die toernooi al ʼn rekord...

Olie- en gasreuse besoedel erg, en brei nog uit
Post

Olie- en gasreuse besoedel erg, en brei nog uit

Olie- en gasreuse besoedel erg, en brei nog uit Van die 122 grootste olie-, gas-, steenkool- en sementprodusente, het 65-persent staatsinstellings en 55-persent privaat maatskappye hul produksie verhoog. Dit is volgens die Carbon Majors Database wat deur wêreldbekende navorsers opgestel is. Die grootste skuldige is ExxonMobil van Amerika, wat deur beleggers besit word en die...

Nie Nampol, nog staatsdiens, kan werkverskaffer wees nie
Post

Nie Nampol, nog staatsdiens, kan werkverskaffer wees nie

Nie Nampol, nog staatsdiens, kan werkverskaffer wees nie Die polisiemag word as ‘n werkgewer in die land geag en daar is aangekondig dat daar vanjaar nog 1 700 kadette aangestel sal word. Maar, daar is ook kommer in die mag omdat hy sukkel om sy personeel te behou. Kosmos 94.1 Nuus het met Tim Parkhouse,...

Hardap het toe 0,7% water ingeneem, nog verwag
Post

Hardap het toe 0,7% water ingeneem, nog verwag

Hardap het toe 0,7% water ingeneem, nog verwag Hardapdam het 0,7 persent water gevat en staan tans op 12,2 persent, op van net meer as 11 persent ‘n week gelede. Die dam voorsien die besproeiingskema met water en daar was hoop vir meer invloei was wat ontvang is. Maar, volgens Dawie de Klerk, die voorsitter...

Alex Murdaugh kry nog 40 jaar
Post

Alex Murdaugh kry nog 40 jaar

Alex Murdaugh kry nog 40 jaar Die Amerikaanse veroordeelde moordenaar, Alex Murdaugh, is tot 40 jaar tronkstraf gevonnis vir federale finansiële misdade. Hy het in September verlede jaar skuldig gepleit op 22 aanklagte, waaronder sameswering om bankbedrog en geldwassery te pleeg. Die 55-jarige prokureur dien reeds ‘n lewenslange vonnis sonder parool uit vir die moord...

Nog ‘n Etzebeth-besering wek kommer
Post

Nog ‘n Etzebeth-besering wek kommer

Nog ‘n Etzebeth-besering wek kommer Rugby: Die Sharks se oorwinning van 23-13 teen Edinburgh in ‘n Verenigde Rugbykampioenskapswedstryd Saterdag het dalk teen ‘n groot prys gekom. Suid-Afrika se Speler van die Jaar, Eben Etzebeth, is vir ‘n ribbekasbesering behandel en het nie weer na rustyd op die veld verskyn nie. Die Haaie se hoofafrigter, John...

Nog 15 in hegtenis oor moord by Fort Hare
Post

Nog 15 in hegtenis oor moord by Fort Hare

Nog 15 in hegtenis oor moord by Fort Hare Nog vyftien mense is in hegtenis geneem in verband met die moord- en poging tot moordsake by die Universiteit van Fort Hare. Dit bring die aantal arrestasies in die saak nou op 25 te staan. Die verdagtes is oor die Paasnaweek in verskeie provinsies in hegtenis...

Nog vyf liggame na busongeluk in Limpopo opgespoor
Post

Nog vyf liggame na busongeluk in Limpopo opgespoor

Nog vyf liggame na busongeluk in Limpopo opgespoor Die Suid-Afrikaanse polisie sê nog vyf liggame is in ‘n soektog ná die Limpopo-bus-tragedie opgespoor. Altesaam 39 liggame is tot nou gevind na 45 mense dood is toe die bus waarin hulle van Botswana na Moria vir ‘n Paasbyeenkoms gereis het, Donderdag van ‘n brug op ‘n...

Nog ‘n buitelander vas vir dwelms
Post

Nog ‘n buitelander vas vir dwelms

Nog ‘n buitelander vas vir dwelms Plaaslike berigte lui dat ‘n 44-jarige Tanzaniese man sal vandag in die Katutura-landdroshof verskyn op klagte van dwelmhandel. Hy is in die Lafrenz Nywerheidsgebied gevang met dagga ter waarde van 600 000 Namibiese dollar.  Post navigation Source link