Tag: Nomadevisum

Home Nomadevisum
Nomade-visum in Suid-Korea ingestel – Kosmos 94.1
Post

Nomade-visum in Suid-Korea ingestel – Kosmos 94.1

Nomade-visum in Suid-Korea ingestel Suid-Korea het die instelling aangekondig van digitale nomade-visums vanaf Maandag. Dié visum, wat die nomadiese-verblyf-neiging akkommodeer, sal buitelanders toelaat om vir tot twee jaar in die land te bly. Die stelsel laat werknemers en werkgewers van oorsese firmas toe om virtueel afstandwerk te doen terwyl hulle Suid-Korea verken. Geskiktheidskriteria sluit in,...