‘Onttrekkingaansoek in Fishrot-verhoor is nonsens’ Fishrot-regter Moses Chinhengo sal sy uitspraak op 12 Maart in verband met sy onttrekking van die saak lewer. Die sessie was kort omdat net Nigel van Wyk die aansoek gebring het en sy advokaat Mbanga Siyomunji was nie in die hof nie. Sacky Shanghala sê hy het ‘n brief aan...
Tag: nonsens
Geheimhouding van voordele is nonsens
Geheimhouding van voordele is nonsens Stad Windhoek kom onder skoot vir die geheimhouding van voordele vir senior bestuurders. Die munisipaliteit werk met openbare fondse maar meen die inligting moet konfidensieel bly. Die kenner in regeringsbestuur dr. Marius Kudumo sê dit is nonsens. Post navigation Source link
Zuma praat nonsens, kommissie is onpartydig
Zuma praat nonsens, kommissie is onpartydig Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê hy verwerp oudpresident Jacob Zuma se bewerings dat hy partydig is vir die ANC. Zuma het die kommissie vroeër beskuldig dat hy die ANC begunstig en dat sommige OVK-amptenare omgekoop kan word om die kommissie se stelsel te omseil. Janet Love van die kommissie het...
Biden praat nonsens, sê Putin
Biden praat nonsens, sê Putin Russiese president Vladimir Putin sê die Amerikaanse president Joe Biden se bewering dat Rusland ’n Navo-land sal aanval as hy die oorlog teen Oekraïne wen, is volslae onsin. Biden het vroeër vandeesmaand gewaarsku dat as Poetin ‘n oorwinning oor die Oekraïne sou behaal, Rusland ‘n Navo-land sou aanval. Biden het...