Tag: Noodlottige

Home Noodlottige
Niemand vervolg ná noodlottige 2018-ontploffing by Denel – Kosmos 94.1
Post

Niemand vervolg ná noodlottige 2018-ontploffing by Denel – Kosmos 94.1

Niemand vervolg ná noodlottige 2018-ontploffing by Denel Die Wes-Kaapse direkteur vir Openbare Vervolgings, Nicolette Bell, het die besluit aangekondig om niemand strafregtelik te vervolg oor die noodlottige ontploffing in 2018 by die Rheinmetall Denel Munition-fabriek in Somerset-Wes nie. Die ontploffing het agt lewens geëis. Bell sê in ‘n brief die besluit volg ná deeglike oorweging...

Noodlottige ongeluk by Arandis tussen vragmotor en bakkie – Kosmos 94.1
Post

Noodlottige ongeluk by Arandis tussen vragmotor en bakkie – Kosmos 94.1

Noodlottige ongeluk by Arandis tussen vragmotor en bakkie ‘n Noodlottige kop-aan-kop-ongeluk het op die B2-pad naby Arandis tussen ‘n vragmotor met vraghouers en ‘n enkelkajuit-bakkie met ‘n sleepwaentjie plaasgevind. Volgens die hoof-woordvoerder van die Namibiese polisie, adjunk-kommissaris Kauna Shikwambi, was die ongeluk as gevolg van beperkte sigbaarheid wat veroorsaak word deur die huidige winderige weerstoestande...