Tag: noodsaaklik

Home noodsaaklik
Data-insameling in landbou noodsaaklik vir beplanning
Post

Data-insameling in landbou noodsaaklik vir beplanning

Data-insameling in landbou noodsaaklik vir beplanning Die Namibiese Landbou-unie het in Desember deelgeneem aan die Nasionale Werkswinkel vir Data-insameling en -invoer, wat fokus op die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se landbou-inligtingbestuurstelsel, of Aims. Die Aims-projek is bedoel om toegang tot data te verbeter vir bewys-gebaseerde besluitneming oor verskeie sektore, onder meer gewasse, vee, akwakultuur, bosbou, en landbouinsette....

Afrikaans bly noodsaaklik, omdat dit moedertaal onderrig is
Post

Afrikaans bly noodsaaklik, omdat dit moedertaal onderrig is

Afrikaans bly noodsaaklik, omdat dit moedertaal onderrig is Dis ‘n nuwe skooljaar en inskrywings in Afrikaanse skole in Namibië vertoon baie goed. Volgens die uitvoerende hoof van die Privaatskole-organisasie Wouter Niehaus is moedertaal onderrig, of dit nou in Afrikaans, Duits of Engels is, uiters belangrik. Hy sê aan Kosmos 94.1 Nuus die uitslae spreek boekdele....

Steenkoolsindikate: Politieke wil is noodsaaklik
Post

Steenkoolsindikate: Politieke wil is noodsaaklik

Steenkoolsindikate: Politieke wil is noodsaaklik Onwettige steenkoolmynbou-sindikate is onder die vergrootglas terwyl die buurland se fiskus milarde rand verloor. Berigte onthul die sindikate kaap noodsaaklike steenkoolvoorrade wat vir Eskom-kragstasies bedoel is. Die hoëgraadse steenkool word na spesifieke steenkoolwerwe gekanaliseer en met ‘n laergraadse produk vervang en aan gewillige kopers verkwansel. ‘n Vennoot by Malan Scholes-regspraktisyns, Hulme Scholes sê die onwettige handel vererger die energiekrisis. Hy sê politieke...

Ekonoom sê kundige vennootskappe in groen-waterstof is noodsaaklik – Kosmos 94.1
Post

Ekonoom sê kundige vennootskappe in groen-waterstof is noodsaaklik – Kosmos 94.1

Ekonoom sê kundige vennootskappe in groen-waterstof is noodsaaklik Hyphen Hydrogen Energy het ‘n vennootskaps-ooreenkoms met ILF Consulting Engineers, ‘n internasionale ingenieurs- en raadgewende firma, aangegaan om die suksesvolle uitvoering van sy Namibiese groenwaterstof-projek te fasiliteer. Marco Raffinetti, uitvoerende hoof van Hyphen, het aangekondig dat ILF die projekbestuursdienste, tegniese kundigheid, verkryging en kontrak-advies vir die reuse-projek...