Sierra Leone kondig noodtoestand oor dwelms af Sierra Leone se president Julius Maada Bio het ‘n nasionale noodtoestand op dwelmmisbruik verklaar na aanleiding van ‘n beroep op sy regering om die toenemende gebruik van ‘n goedkoop en soms dodelike sintetiese dwelm bekend as kush aan te spreek. Die hoogs verslawende mengsel van dagga en pynstillers...
Tag: noodtoestand
Noodtoestand in Haïti na bendes 4 000 gevangenes vrylaat
Noodtoestand in Haïti na bendes 4 000 gevangenes vrylaat Haïti se regering het ‘n noodtoestand en aandklokreël afgekondig in ‘n poging om beheer te herwin nadat gewapende bendelede die land se twee grootste tronke bestorm het en meer as 4 000 gevangenes vrygelaat het. Eerste minister Ariel Henry het verlede week na die buiteland gereis...
Brande: Noodtoestand in Chili – Kosmos 94.1
Brande: Noodtoestand in Chili ʼn Noodtoestand is in Chili afgekondig terwyl minstens 99 mense dood is in bosbrande in die Viña del Mar– en Valparaiso-streke. Sowat 200 mense word vermis. Volgens die nasionale rampvoorkoming- en reaksiediens, is daar 161 aktiewe brande wat landwyd woed. Ongeveer agt-duisend hektaar woude en stedelike gebiede het reeds afgebrand. Valparaiso...
Oorstromings, ontploffing veroorsaak noodtoestand in Seychelles
Oorstromings, ontploffing veroorsaak noodtoestand in Seychelles ‘n Noodtoestand is in die Seychelles aangekondig vir vandag. ‘n Reuse-ontploffing het by die CCCL-aanleg in die Providence Industriële Gebied plaasgevind. CCCL is ‘n siviele ingenieurs- en konstruksiemaatskappy in die land en het by die aanleg plofstof geberg. Die voorval, gepaard met swaar reënval en oorstromings, het groot skade in die gebied aangerig. Owerhede...
Noodtoestand in New York na ‘n maand se reën in etlike ure neerstort
Noodtoestand in New York na ‘n maand se reën in etlike ure neerstort Deurdringende reën en fratsvloede het New York byna tot stilstand gedwing met die goewerneur Kathy Hochul wat ‘n noodtoestand afgekondig het om fondse beskikbaar te stel. ‘n Maand se reën het binne slegs drie uur in dele van Brooklyn geval. ‘n Vloedwaarskuwingstelsel...
SA se Padongelukkefonds is in ‘noodtoestand’ – Kosmos 94.1
SA se Padongelukkefonds is in ‘noodtoestand’ Regsgeleerdes van tien vooraanstaande organisasies in Suid-Afrika, insluitend die Black Lawyers’ Association en die Wetsgenootskap van Suid-Afrika, het in ‘n gesamentlike versoekskrif hul kommer uitgespreek oor die Padongelukkefonds. Die versoekskrif beklemtoon ‘n krisis by die fonds, wat die raad die skuld gee vir swak besluitneming. Die regsliggame vra die...
Le Pen eis noodtoestand in Frankryk – Kosmos 94.1
Le Pen eis noodtoestand in Frankryk Frankryk se verregse leier, Marine le Pen, doen ‘n beroep dat ‘n noodtoestand afgekondig word nadat landwye opstande reeds byna ‘n week lank voortsleep. Die oproer het ontstaan nadat die polisie ‘n tiener doodgeskiet het. Meer as vier-duisend mense is in hegtenis geneem en meer as 700 banke en...