Tag: nooi

Home nooi
Swapo-jeugliga se leier nooi verloopte lede terug
Post

Swapo-jeugliga se leier nooi verloopte lede terug

Swapo-jeugliga se leier nooi verloopte lede terug Namibië maak reg vir die verkiesings op 27 November, en Swapo doen ‘n beroep op lede wat die regerende party versaak het, om terug te kom “huis toe”. Ephraim Nekongo, sekretaris van die Swapo-jeugliga, het op X geskryf dat, “Enigiemand wat ongelukkig ‘n slagoffer van die waaiende wind...

Ombudsman nooi Amushelelo uit – Kosmos 94.1
Post

Ombudsman nooi Amushelelo uit – Kosmos 94.1

Ombudsman nooi Amushelelo uit Die sosiale geregtigheid-aktivis Michael Amushelelo het onlangs gesê die ombudsman het die magte om die Namibiese Polisiemag of enige staatsorgane onafhanklik te ondersoek. Hy wil egter net sy salaris kry, en daarom vervul hy nie sy mandaat nie. Die kantoor van die ombudsman sê dat hulle oop is vir kritiek van...

Mbumba nooi beleggers by Amerika-Afrika-beraad uit – Kosmos 94.1
Post

Mbumba nooi beleggers by Amerika-Afrika-beraad uit – Kosmos 94.1

Mbumba nooi beleggers by Amerika-Afrika-beraad uit Die adjunk-president Nangolo Mbuma het tydens die Amerika-Afrika-beraad in Botswana beklemtoon dat Namibië se energiesektor die afgelope tyd aansienlike vooruitgang beleef. Hy sê groot reserwes olie- en gas-ontdekking deur internasionale maatskappye TotalEnergies en Shell het groot geleenthede geopen vir beleggings en waarde-kettings wat wag om ontgin te word. Mbumba...