Tag: Noorde

Home Noorde
Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie
Post

Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie

Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie Die presidensie verwerp bewerings in die media dat President Nangolo Mbumba slegs met tradisionele leiers in die Noordelike gebiede skakel. Die presidensie sê in ‘n verklaring Mbumba is verbind tot nasiebou en sal altyd poog om tradisionele leiers te ontmoet wanneer hy werk-besoeke buite die...

Malaria in die Noorde wek groot kommer
Post

Malaria in die Noorde wek groot kommer

Malaria in die Noorde wek groot kommer Namibië worstel nog steeds met ‘n malaria-probleem, veral tydens die reën-seisoen in die Noorde. Vroeg in die jaar het malaria-gevalle in die Zambezi-streek gestyg, met 7 264 positiewe gevalle wat aangemeld is vanaf die eerste week van 2023 tot die derde week van 2024. ‘n Totaal van 367...

Sandmyn-putte weer ‘n probleem in die Noorde
Post

Sandmyn-putte weer ‘n probleem in die Noorde

Sandmyn-putte weer ‘n probleem in die Noorde Sandmyn-bedrywighede is weer in die nuus, veral in Noorde. Die Ondonga Tradisionele Owerheid het kommer uitgespreek oor die toename van ongerehabiliteerde putte, ook langs die B1-pad. Die putte is dikwels uiters diep en in die verlede is kinders dood na hulle ingeval het of, tydens die reënseisoen in...

Goeie neerslae veral in westelike noorde, en sentrale gebiede
Post

Goeie neerslae veral in westelike noorde, en sentrale gebiede

Goeie neerslae veral in westelike noorde, en sentrale gebiede Groot dele van die land het uitstekende reënval ervaar. Terwyl daar nog nie amptelike syfers is nie en dit nie bekend is of enige damme moontlik water ingeneem het nie, het veral die dorre verre noordweste en dele van die verre Suide, baie goeie neerslae gehad....

Noorde se riviere vertoon goed
Post

Noorde se riviere vertoon goed

Noorde se riviere vertoon goed Met neerslae in die Angolese opvangsgebied van die Kunene-rivier is die vloei by die Ruacana hidroëlektriese-aanleg op 322,1 kubieke meter per sekonde aangeteken. Dit is baie hoër as die vlakke wat in vorige jare aangeteken is en is goeie nuus vir NamPower se kragopwekking vermoë. Die Okavango-rivier is ook baie...

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde
Post

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde Vooruitsigte vir reën in die volgende paar dae is tot dele van die suide, die Omaheke-streek en die noordelike dele van die land beperk, volgens weerkenner en suideboer George van die Merwe. Hy sê die weerstelsels is normaal vir hierdie tyd van die jaar en die wyse hoe...

Noorde se damme kry redelik water, die res kry swaar
Post

Noorde se damme kry redelik water, die res kry swaar

Noorde se damme kry redelik water, die res kry swaar Daar is net 25,2 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor, volgens NamWater se weeklikse dambulletin. Von Bach is op 16 persent na water van Swakoppoort, wat op 49,4 persent staan, oorgedra is. Omatako is dolleeg. In die Suide...

Nampol ook in die noorde bedrywig in feestyd
Post

Nampol ook in die noorde bedrywig in feestyd

Nampol ook in die noorde bedrywig in feestyd Die Namibiese polisie fokus nie net op die kusgebiede tydens die feesseisoen nie, maar het ook planne in plek om misdaad in die noordelike streke te bekamp. Die Oshikoto-polisie se streekbevelvoerder, kommissaris Teopolina Kalompo-Nashikaku, sê geteikende misdaadvoorkomings-ingrypings is ingestel. Mans en vroue in uniform sal regoor die...

Reën behoort voort te duur in die noorde
Post

Reën behoort voort te duur in die noorde

Reën behoort voort te duur in die noorde Tot dusver stel die reënval teleur. Terwyl daar voorspellings is vir neerslae, kom dit uiters wispelturig voor. In die suide, sê die bekende weerkenner George van der Merwe, sal die wolke opklaar, maar daar’s goeie nuus vir die noorde. Volgens Van der Merwe sal die stelsel nog...

Landbou sê jammer vir watertekort in Noorde
Post

Landbou sê jammer vir watertekort in Noorde

Landbou sê jammer vir watertekort in Noorde Daar is groot kommer oor watervoorsiening in verskeie dele in die Noorde van die land. In Desember word daar normaalweg ‘n groot styging in die vraag na water aangeteken, nes by die kus, as gevolg van vakansiegangers en volgens berigte, kan NamWater nie meer water voorsien nie. Oshikoto...