Noordelike boere kry opleiding in dieresiektes-bekamping Die landbou-ministerie bied vir die volgende twee weke opleiding aan vir boere in die Noorde oor die beheer van aansteeklike bees-pleuro-pneumonie. Tydens die opleiding sal boere ook ingelig word oor ander dieregesondheid-bedreigings soos miltsiekte, bek-en-klouseer en hondsdolheid, asook verantwoordelike veebestuurspraktyke. Die ministerie se woordvoerder, Simon Nghipandulwa, moedig noordelike boere...
Tag: noordelike
Voedselhulp in noordelike Gaza gestaak
Voedselhulp in noordelike Gaza gestaak Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram het besluit om die lewering van noodsaaklike voedselhulp in die noorde van Gaza te staak totdat toestande verbeter het. Die organisasie sê hulle het gehoop om die afgelope naweek met ‘n weeklange aflewering te begin en elke dag tien vragmotors te stuur om die hongersnood...
Noordelike riviere bestendig, Oranje sak
Noordelike riviere bestendig, Oranje sak Die Zambezirivier by Katima Mulilo het die afgelope twee dae geen verandering in watervlak aangeteken nie en bly op 1,65m. Die riviervlak is tans laag vir hierdie tyd van die jaar. Die Okavangorivier by Rundu het ‘n effense afname van 5.64m gister tot 5.63m vanoggend aangeteken. Die Benede-Oranjeriviervlak neem af,...
Effense styging in noordelike riviere, Oranjerivier daal
Effense styging in noordelike riviere, Oranjerivier daal Die Okavangorivier by Rundu het met 5cm oor die naweek gestyg na 5,62m vanoggend, volgens die Namibiese Hidrologiese Dienste. Die Zambezirivier by Katima Mulilo het ook effe gestyg vanaf 1,63m tot 1,65m. Die Kunenerivier by Ruacana vloei effe swakker teen 301,8 kubieke meter per sekonde, maar dis steeds...
Noordelike riviere vloei steeds sterk
Noordelike riviere vloei steeds sterk Die Zambezirivier by Katima Mulilo het ‘n hoogte van 1,60 meter aangeteken met geen veranderinge in die watervlakke sedert die vorige dag nie. Die Namibiese Hidrologiese Diens sê die huidige watervlak is laer in vergelyking met dieselfde tyd verlede jaar, toe dit 2,11 meter bereik het. Die Okavangorivier by Rundu...
Kommer oor malaria in die noordelike streke
Kommer oor malaria in die noordelike streke Malaria bly ‘n wesenlike uitdaging, veral in die noordelike streke, en terwyl voorspellings vir reën yl is, het die gebiede neerslae gehad. Veral in die sentrale nooderlike gebiede is staande water, bekend as oshanas, ‘n groot probleem. Die gesondheidsministerie het onlangs aangekondig dat 29 gevalle op Oshakati bevestig...
Israel gee noordelike Gaza tot 17:00 om te ontruim
Israel gee noordelike Gaza tot 17:00 om te ontruim Owerhede in Israel het hulle beroep op inwoners in die noordelike dele van Gaza om die gebied te verlaat hernu. Volgens internasionale nuusagentskappe het die inwoners tussen 11-uur en vyf-uur vanmiddag, Namibiese tyd, om die gebied te verlaat. Die weermag sê twee roetes sal in die...
Opknapping van noordelike kanaal vorder goed – Kosmos 94.1
Opknapping van noordelike kanaal vorder goed NamWater se rehabilitasie van sy noordelike kanaal vorder goed. Die infrastruktuur is uiters belangrik vir watervoorsiening en tot op hede, is meer as 60 miljoen Namibiese dollar bestee. Volgens die watervoorsiener, sal ‘n waterbehandelings-fasiliteit ook opgerig word. Die hoof hidroloog in die landbouministerie Leonard Hango het die jongste oor...
Vloedwaarskuwing vir noordelike KZN uitgereik – Kosmos 94.1
Vloedwaarskuwing vir noordelike KZN uitgereik Die departement van samewerkende regering en tradisionele sake in KwaZulu-Natal het ‘n weerwaarskuwing uitgereik aan inwoners in die noordelike deel van die provinsie. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel ontwrigtende reën en plaaslike oorstromings in die uMkhanyakude en Cetshwayo gebiede. Inwoners word aangeraai om nie vol riviere oor te steek nie, diere...