Tag: NSFAF

Home NSFAF
Nekundi moves motion to write off NSFAF loans
Post

Nekundi moves motion to write off NSFAF loans

The Deputy Minister of Works and Transport, Veikko Nekundi, has moved a motion to discuss the possibility of incentivising the Namibian Student Financial Assistance Fund loan beneficiaries to boost entrepreneurship and job creation for the youth. The unemployment rate in the country has been reported and estimated to be increasing daily, with the youth being...

NSFAF wil weet oor toelaes – Kosmos 94.1
Post

NSFAF wil weet oor toelaes – Kosmos 94.1

NSFAF wil weet oor toelaes Die Namibiese Studente-hulpfonds het ‘n opname van stapel gestuur oor nie-onderrig-toelaes. Die fonds is gereeld in die nuus met studente wat kla oor laat betalings, en somtyds, geen betalings sowel as die miljarde wat hy geskuld word. Nou het die fonds aangekondig dat alle begunstigdes sedert 2021 ‘n aanlynskakel per...

NSFAF het 81% van die wat skuld opgespoor – Kosmos 94.1
Post

NSFAF het 81% van die wat skuld opgespoor – Kosmos 94.1

NSFAF het 81% van die wat skuld opgespoor Die Namibiese Studente-hulpfonds het in Maart meer as 9 miljard Namibiese dollar in uitstaande skuld van 132 000 begunstigdes gehad. Daar word hard gewerk om die fondse in te samel en 81 persent van begunstigdes is reeds opgespoor. David Nathinge van die fonds het die jongste… Post navigation Source link

NSFAF sukkel om N$9 miljard in lenings te verhaal – Kosmos 94.1
Post

NSFAF sukkel om N$9 miljard in lenings te verhaal – Kosmos 94.1

NSFAF sukkel om N$9 miljard in lenings te verhaal Die Namibiese Studente-hulpfonds sukkel om 9 miljard Namibiese dollar te verhaal wat aan 132 000 begunstigdes geleen is. Studentelenings speel ‘n belangrike rol om individue in staat te stel om hoër onderwys te volg en hul lewens te verbeter. Deur leningsooreenkomste na te kom, dra leners by tot...

NSFAF management grilled over ‘wasted’ N$15 million – WINDHOEK OBSERVER
Post

NSFAF management grilled over ‘wasted’ N$15 million – WINDHOEK OBSERVER

Stefanus Nashama The Namibia Students Financial Assistant Fund (NSFAF) said it paid a total N$15 million to Onecall Solutions, a company that failed to deliver services to the fund for a period of four years. Appearing before the Parliamentary Standing Committee on Public Accounts yesterday, NSFAF’s Acting Chief Executive Officer, Kennedy Kandume said upon investigating,...