Tag: NSFAS

Home NSFAS
DA sê NSFAS help politieke kamerade
Post

DA sê NSFAS help politieke kamerade

DA sê NSFAS help politieke kamerade Die DA beweer die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente het nie keuringsprosesse vir studente-akkommodasie aanlyn-portaal diensverskaffers en akkrediterende agente openbaar gemaak nie. Dit volg nadat onthullings van onreëlmatighede en politieke bande in tenderkontrakte oopgevlek is deur die Organisasie teen Belastingmisbruik. Chantel King van die DA beskuldig maatskappye met politieke...

NSFAS ontplooi administrateurs by alle hoër-onderwys instellings
Post

NSFAS ontplooi administrateurs by alle hoër-onderwys instellings

NSFAS ontplooi administrateurs by alle hoër-onderwys instellings Die buurland se Nasionale Finansieringshulpskema vir Studente het administrateurs by alle instellings, TVET-kolleges en universiteite regoor die land ontplooi om registrasiehulp te verskaf. Hy het meer as 1,9-miljoen beursaansoeke ontvang. Die skema het in Januarie 2,8-miljard Suid-Afrikaanse rand aan universiteite uitbetaal. Dit sluit nie die berekening van fase-uitbetalings...

Verander NSFAS se administrasie, vra ACDP
Post

Verander NSFAS se administrasie, vra ACDP

Verander NSFAS se administrasie, vra ACDP Die adjunk-president van die ACDP, Wayne Thring, vra ‘n heroorweging van die administratiewe benadering van die buurland se Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Thring staan ‘n volledige verandering voor van die administrasie, en ‘n dringende hersiening van die huidige stelsel, ná die onlangse korrupsie-aantygings teen die hoër onderwys-minister, Blade...

NSFAS se Khosa op tydelike verlof na Outa-aantygings
Post

NSFAS se Khosa op tydelike verlof na Outa-aantygings

NSFAS se Khosa op tydelike verlof na Outa-aantygings Die buurland se Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se raadsvoorsitter, Ernest Khosa, is tydelik met verlof nadat die Organisasie teen Belastingmisbruik bewerings van korrupsie teen hom gemaak het. Outa beweer in ʼn verslag, diensverskaffers wat kontrakte van die skema ontvang het, het miljoene rande se gunsloon aan...

Opnames en aantygings moenie NSFAS ontspoor nie – aktivis
Post

Opnames en aantygings moenie NSFAS ontspoor nie – aktivis

Opnames en aantygings moenie NSFAS ontspoor nie – aktivis Die Suid-Afrikaanse onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê die Nasionale Finansiële Hulpskema moenie ontspoor oor die Organisasie teen Belastingmisbruik se bewerings nie. Daar word beweer dat diensverskaffers wat tenders van multimiljoen Suid-Afrikaanse rand ontvang het om die skema se omstrede nuwe regstreekse betalingstelsel te administreer, gunslone betaal het...

Nzimande, Khosa moet bedank oor NSFAS – ATM
Post

Nzimande, Khosa moet bedank oor NSFAS – ATM

Nzimande, Khosa moet bedank oor NSFAS – ATM Die African Transformation Movement eis die onmiddellike bedanking van die Suid-Afrikaanse Hoër Onderwys-minister, Blade Nzimande, en die voorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Ernest Khosa. Dit volg op ‘n verdoemende verslag en opnames deur die Organisasie teen Belastingmisbruik, wat bewerings bevat oor die wanbestuur van...

SA Studente-unie kritiseer regering oor NSFAS besnoeiing
Post

SA Studente-unie kritiseer regering oor NSFAS besnoeiing

SA Studente-unie kritiseer regering oor NSFAS besnoeiing Die Suid-Afrikaanse Studente-unie veroordeel die Nasionale Tesourie se besluit om 13 miljard Suid-Afrikaanse rand van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente te besnoei, en beskou dit as ‘n aanval op minderbevoorregte studente wat daarna streef om hoër onderwys te volg. Die hoër onderwys-departement het onlangs die verlaging aangekondig,...

Studente-vakbond sê Blade moet NSFAS regruk, intree
Post

Studente-vakbond sê Blade moet NSFAS regruk, intree

Studente-vakbond sê Blade moet NSFAS regruk, intree Die Suid-Afrikaanse Studente-unie het die minister van Hoër Onderwys Wetenskap en Innovering, Blade Nzimande, sewe dae gegee om teen die studente befondsings-raad se onbevoegdheid op te tree. Meer as 70 000 studente het nog steeds nie hulle toelae sedert einde Mei ontvang nie. ‘n Woordvoerder van die unie,...

NSFAS in die sop oor die destydse oorbetaling van R14m aan student
Post

NSFAS in die sop oor die destydse oorbetaling van R14m aan student

NSFAS in die sop oor die destydse oorbetaling van R14m aan student Die DA se woordvoerder oor Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovering, Chantel King, daag die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente uit om sy inligting- en kommunikasietegnologie op te knap om ‘n herhaling van ‘n duur flater te voorkom. Dit volg nadat die Oos-Kaapse hoërhof in Makhanda beslis...

Blade sê NSFAS sal onderwys bevorder
Post

Blade sê NSFAS sal onderwys bevorder

Blade sê NSFAS sal onderwys bevorder Die buurland se hoër-onderwysminister, Blade Nzimande, het die regering se onwrikbare verbintenis tot die verskaffing van bekostigbare hoër onderwys deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente bevestig. Hy het ‘n nuuskonferensie oor die jongste verwikkelinge toegespreek en het die fonds se deurslaggewende rol beklemtoon om die gaping te oorbrug en finansiële...