NSFAS mors met studente – DA Die DA-studente-organisasie, Daso, sê studente wat hulp van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente ontvang het nog nie hulle toelae ontvang nie weens die skema se administratiewe probleme. Die onaanvaarbare situasie veroorsaak geweldige stres en finansiële verknorsings. Die federale leier van Daso, Liam Jacobs, sê die grondoorsaak is die...
December 14, 2024
Tag: NSFAS
Home
NSFAS
Post
July 19, 2023July 19, 2023Uncategorized
Action SA kondig maatreëls aan oor NSFAS – Kosmos 94.1
Action SA kondig maatreëls aan oor NSFAS ActionSA sê hy gaan vandag die regsmaatreëls aankondig wat hy gaan instel teen die toekenning van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se kontrak vir die regstreekse uitbetaling van toelaes. Die hulpskema het regstreekse betalings ingestel in samewerking met bankdiens-verskaffers soos eZaga, Tenetech, Coinvest en Norraco. Die doel...
Post
July 11, 2023July 11, 2023Uncategorized
NSFAS begin met herstellende proses – Kosmos 94.1
NSFAS begin met herstellende proses Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente in die buurland het met ‘n regstellende proses begin waarin indien daar bevind word dat studente verkeerdelik befonds is, hulle dit onmiddellik moet terugbetaal. Die skema het ten doel om onregmatige toewysing van fondse te voorkom en te verseker sy beleid word nagekom. Die...