Tag: Numsa

Home Numsa
Numsa soek antwoorde oor SAL-transaksie
Post

Numsa soek antwoorde oor SAL-transaksie

Numsa soek antwoorde oor SAL-transaksie Die Suid-Afrikaanse metaalwerkersvakbond Numsa vra die Spesiale Ondersoekeenheid moet ‘n diepte-ondersoek doen na die mislukte ooreenkoms tussen die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die Takatso-konsortium. Die minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, het Woensdag aangekondig die ooreenkoms om 51-persent van die SAL aan Takatso te verkoop, is van die baan, en onderhandelings...

Numsa verheug oor Gordhan-aftrede – Kosmos 94.1
Post

Numsa verheug oor Gordhan-aftrede – Kosmos 94.1

Numsa verheug oor Gordhan-aftrede Suid-Afrika se metaalwerkersvakbond Numsa is verlig oor die Openbare Ondernemings minister Pravin Gordhan se besluit om af te tree. Die nasionale woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola skryf die ineenstorting van verskeie organisasies in staatsbesit toe aan Gordhan se dienstydperk en veroordeel sy hantering van maatskappye toot Denel, SA Express en Eskom. Sy sê...

Putco bekommerd oor geskil met Numsa
Post

Putco bekommerd oor geskil met Numsa

Putco bekommerd oor geskil met Numsa Die Putco-busmaatskappy en die vakbond Numsa kon nie ‘n middeweg vind oor geskorste werknemers nie. Die geskil dateer terug na ‘n onwettige staking in September 2022, waarna sekere werknemers met volle betaling geskors is, hangende die uitslag van ‘n ondersoek deur die Kommissie vir Bemiddeling, Versoening en Arbitrasie. Putco...

Numsa stel ultimatum aan Putco Busdiens
Post

Numsa stel ultimatum aan Putco Busdiens

Numsa stel ultimatum aan Putco Busdiens Numsa het ‘n vyf-dae-lange ultimatum aan die Putco-busdiens gestel om skriftelik te reageer op sy eise rakende die behandeling van geskorste werkers. Numsa-lede het vandag by Putco se kantore betoog. Die nasionale woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die eise het ‘n einde aan die weerhouding van salarisse ingesluit, selfs al...

Numsa eis boikot teen Israel
Post

Numsa eis boikot teen Israel

Numsa eis boikot teen Israel Die buurland se metaalwerkersvakbond Numsa vra ‘n onmiddellike boikot teen en afsondering van Israel na aanleiding van die Internasionale Geregshof se uitspraak oor die Israelies-Palestynse konflik. Die vakbond verwelkom die hof se besluit, wat Israel se optrede in Gaza as potensiële volksmoord beskou. Numsa veroordeel Israel vir die oortreding van...

Bibi moet van oorlogmisdade aangekla word – Numsa
Post

Bibi moet van oorlogmisdade aangekla word – Numsa

Bibi moet van oorlogmisdade aangekla word – Numsa Die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika sê hy ondersteun oproepe van die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor, dat Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu van oorlogsmisdade aangekla moet word. Suid-Afrika het die Internasionale Strafhof gevra dat oorlogsmisdade in Gaza ondersoek word. Numsa se woordvoerder,...

Numsa sê owerhede moet ingryp by SA Steel Mills
Post

Numsa sê owerhede moet ingryp by SA Steel Mills

Numsa sê owerhede moet ingryp by SA Steel Mills Die buurland se metaalwerkersvakbond Numsa doen ‘n beroep op die arbeidsdepartement om in te gryp by SA Steel Mills in Sedibeng, Gauteng, nadat gesmelte staal vier werkers verlede week gebrand het. Die bestuur skryf die ongeluk toe aan ‘n verkoelingswaterpomp wat stukkend was. Die vakbond beskuldig...

Numsa veroordeel Biden oor Gaza
Post

Numsa veroordeel Biden oor Gaza

Numsa veroordeel Biden oor Gaza Die buurland se metaalwerkersvakbond Numsa het eengesindheid uitgespreek met Palestina, en die Amerikaanse president, Joe Biden, se verklarings veroordeel oor die Israels-Palestynse konflik. Die vakbond beskuldig Amerika van dubbele standaarde deur die Israelse regering te steun, maar ‘n einde te vra aan alle oorloë, insluitend die konflik tussen Oekraïne en...

Numsa ondersteun Amerikaanse voertuigwerker-staking – Kosmos 94.1
Post

Numsa ondersteun Amerikaanse voertuigwerker-staking – Kosmos 94.1

Numsa ondersteun Amerikaanse voertuigwerker-staking Die Nasionale Metaalwerkersvakbond van Suid-Afrika steun die United Auto Workers en ander voertuigvervaardigings-werkers in Amerika se massiewe nasionale staking. Dit is geskiedkundig want al die groot motorvervaardigers, General Motors, Ford en Chrysler se moedermaatskappy Stellantis, word getref. Die woordvoerder van Numsa, Phakamile Hlubi-Majola, sê minstens 150 000 werkers staak om motormaatskappye...

South Africa’s Metalworkers union Numsa calls for greater transparency in the management of the Road Accident Fund
Post

South Africa’s Metalworkers union Numsa calls for greater transparency in the management of the Road Accident Fund

South Africa’s Metalworkers union Numsa calls for greater transparency in the management of the Road Accident Fund to address ongoing challenges and improve operations. The union warns the fund’s plan to automate claims assessment with artificial intelligence raises concerns over potential job losses and an increased claims backlog. They have formally conveyed these concerns to...