Misdrywe met luiperdjag bly in die nuus… Misdrywe in die jag van luiperds is blykbaar volop, en ‘n uitgebreide ondersoek hierna is van stapel gestuur. Die ongerymdhede sluit in nagjag en luiperds wat met honde gejag word. Volgens plaaslike berigte is verskeie jaggidse reeds in hegtenis geneem. Daar is kommer veral omdat daar druk van...
Tag: nuus
Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte
Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte Morgan Stanley, beaam dat die koper voorsieningsbalans vinnig verander wat ‘n ‘n daling in voorsieningskapasiteit vanjaar kan insluit. Die moontlike tekorte het reeds die prys van die kommoditeit sien styg wat uiters goeie nuus is vir Namibiese koperprodusente. Kosmos 94.1 Nuus het met Chris Hart, ‘n ekonoom...
Baltimore-brug steeds in die nuus
Baltimore-brug steeds in die nuus Die Amerikaanse president Joe Biden sê daar is geen aanduiding dat die ineenstorting van die Francis Scott Key-brug in Baltimore ‘n opsetlike daad was nie. Agt mense was op die brug toe ’n vragskip gister daarin vasgevaar het. Twee slagoffers is uit die water gered terwyl ses nog vermis word....
Nuus oor Freeth se memorandum is bemoedigend
Nuus oor Freeth se memorandum is bemoedigend Die nuus oor die memorandum van die Zim-boer Ben Freeth, dat die SADC-tribunaal weer ingestel word sodat boere vergoeding vir hulle grond kan kry, blyk om goed te wees. Barend Uys van AfriForum het Freeth se memorandum ontvang. Dit is na die SAOG-sekretariaat gestuur. Uys sê hy het...
Sandmyne terug in die nuus
Sandmyne terug in die nuus Onwettige sandmynbedrywighede woed sedert 2015 en die omgewingsministerie het talle ingrypings gedoen om die bedryf te wettig en te verseker dat gebiede ook gerehabiliteer word. Noudat twee kinders in die Noorde verdrink het, is die kwessie weer in die nuus. Die omgewingskommissaris, Timoteus Mufeti sê dit bly ‘n reuse-uitdaging, veral...
Skoolprojek is goeie nuus, maar …
Skoolprojek is goeie nuus, maar … Die bou van die Laerskool Dr. Abraham Iyambo, wat in 2017 laat vaar is, staan ná sewe jaar van stagnasie op die randjie van herlewing. Die skoolprojek, geleë in Windhoek se Moses Garoëb-kiesafdeling, is in 2017 gestaak weens kommer oor die terrein se ligging op ‘n heuwel. Kosmos 94.1...
Geen goeie nuus oor reën
Geen goeie nuus oor reën Die stand van weiding is uiters swak regoor die land en die damme is baie leeg. Daar is darem nog ‘n maand oor vir ons reënseisoen maar volgens die weerkenner Johan van den Berg is vooruitsigte nie goed nie. Post navigation Source link
Toewysing vir toerisme is baie goeie nuus
Toewysing vir toerisme is baie goeie nuus Finansminister Ipumbi Shiimi het in sy begroting altesaam 725,5 miljoen Namibiese dollar aan die toerisme-ministerie bewillig. Dit is sowat 19,4 persent hoër as die vorige jaar. Dit behoort die ministerie in staat te stel om aandag te gee aan infrastruktuur-tekortkominge, gegewe die stygende toeriste-aankomste, asook om die bemarking...
Veediefstal bly in die nuus, uitdaging duur voort
Veediefstal bly in die nuus, uitdaging duur voort Veediefstal, veral op klein skaal uit boere se krale en weikampe, kry net nie end nie. Oor die naweek is twee gevalle aangemeld, een in die Kamanjab-distrik en die ander in die Stampriet-distrik. Twee skape met ‘n gesamentlike waarde van 2 500 Namibiese dollar is geslag. In...
Terug in nuus. Die jaar 2010: Man dood vir 30 jaar, familie gebruik pensioengeld
Terug in nuus. Die jaar 2010: Man dood vir 30 jaar, familie gebruik pensioengeld Hy was vermoedelik die oudste man in Tokio, maar toe amptenare Sogen Kato met sy 111de verjaardag wou gaan gelukwens, het hulle afgekom op sy geraamte wat in sy bed lê. Mnr. Kato is moontlik al 30 jaar vantevore dood, volgens...