Google, Meta ‘moet aanspreeklik gehou word vir nuusinhoud’ Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum vra die Mededingingskommissie om groot maatskappye soos Google en Meta te dwing om strenger reëls vir die uitgee en verspreiding van nuusinhoud in te stel. Die forum het ‘n voorlegging gedoen aan die kommissie se markondersoek oor media- en digitale platforms in Pretoria....
January 1, 2025