Tag: nuwe

Home nuwe
Onderwys het nie nuwe kurrikulum reg geïmplementeer nie
Post

Onderwys het nie nuwe kurrikulum reg geïmplementeer nie

Onderwys het nie nuwe kurrikulum reg geïmplementeer nie Die 12de sitting van die Nasionale Raad het die verslag oor die hoë druipsyfer van hoërskoolleerders aanvaar. John Likando, nasionale raadslid, sê daar is oor die algemeen niks fout met die nuwe kurrikulum nie, dit is die implementering daarvan wat nie behoorlik beplan is nie. In sy...

Desmond van Jaarsveld is nuwe TransNamib HUB
Post

Desmond van Jaarsveld is nuwe TransNamib HUB

Desmond van Jaarsveld is nuwe TransNamib HUB TransNamib het die aanstelling van Desmond van Jaarsveld as sy nuwe uitvoerende hoof aangekondig, met ingang vanaf Woensdag. Hy neem oor by Webster Gonzo, wat sedert verlede jaar waarnemende uitvoerende hoof was. Van Jaarsveld was tot onlangs die besturende direkteur van DP World. Hy is geen vreemdeling vir...

Cosatu verwelkom nuwe wet op veldbrande
Post

Cosatu verwelkom nuwe wet op veldbrande

Cosatu verwelkom nuwe wet op veldbrande Cosatu sê hy verwelkom president Cyril Ramaphosa se ondertekening van die Wysigingswetsontwerp op Nasionale Veld- en Bosbrande. Die Wysigingswetsontwerp brei die vorming van brandbeskermingsverenigings uit, gee ‘n mandaat aan entiteite wat grond besit om aan te sluit, en verleen uitgebreide magte aan vredesbeamptes en tradisionele leiers. Die titel van...

Omaheke-leiers kritiseer nuwe grondhervorming beleid
Post

Omaheke-leiers kritiseer nuwe grondhervorming beleid

Omaheke-leiers kritiseer nuwe grondhervorming beleid Leiers in die Omaheke-streek het die grondhervorming ministerie aangeraai om die kwalifiseringskriteria vir hervestiging in die Hervestigingsbeleid te hersien, en het die bestaande kriteria verwerp. Hulle is van mening dat die kriteria nie daarin slaag om die dringende behoefte aan hervestiging vir landboudoeleindes aan te spreek nie. Iganatius Kariseb, raadslid...

Nuwe, gewysigde N$100-banknoot is hier!
Post

Nuwe, gewysigde N$100-banknoot is hier!

Nuwe, gewysigde N$100-banknoot is hier! Die Bank van Namibië het vandag die gewysigde 100 Namibiese dollar-noot bekendgestel. Daar is beduidende visuele veranderinge op die gewysigde 100-dollar banknoot, soos die Goewerneur van die Bank van Namibië, Johannes !Gawaxab, se handtekening wat met verhoogde ink op die voorkant van die banknoot gedruk is. Die res van die...

Vaping verhoog aansienlik die risiko om hartversaking te ontwikkel – dit volgens nuwe navorsing
Post

Vaping verhoog aansienlik die risiko om hartversaking te ontwikkel – dit volgens nuwe navorsing

Vaping verhoog aansienlik die risiko om hartversaking te ontwikkel – dit volgens nuwe navorsing Volgens ‘n vier-jaar lange studie is diegene wat e-sigarette gebruik,  byna ‘n vyfde meer geneig om die dodelike toestand te ontwikkel. Kenners sê dit is veral kommerwekkend gegewe die groot getalle jongmense wat die gewoonte aanneem en waarsku dat dit “die...

Dolly Parton het Beyoncé se nuwe weergawe van haar liedjie “Jolene” amptelik goedgekeur
Post

Dolly Parton het Beyoncé se nuwe weergawe van haar liedjie “Jolene” amptelik goedgekeur

Dolly Parton het Beyoncé se nuwe weergawe van haar liedjie “Jolene” amptelik goedgekeur Beyoncé het ook Dolly Parton volle liedjieskrywer-krediet gegee op haar herverbeelde weergawe van “Jolene”. Beyoncé se nuwe country-album, “Cowboy Carter”, bevat ‘n herinterpretasie van Parton se klassieke treffer “Jolene” uit 1973. Beyoncé het verskeie herwerkte lirieke in haar weergawe van die liedjie...

Amushelelo verdedig nuwe dagvaardiging – Kosmos 94.1
Post

Amushelelo verdedig nuwe dagvaardiging – Kosmos 94.1

Amushelelo verdedig nuwe dagvaardiging Namib Mills se dringende aansoek teen 29 respondente, wat Michael Amushelelo, die Namibiese vakbond vir kleinhandel werkers, die NEFF-party en talle ander, sowel as die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie insluit, is vanoggend nege-uur voor regter Hannelie Prinsloo. Die maatskappy se uiters aggressiewe stukke haal dreigemente en wat hy as laster...

Asiatiese olifante begrawe hul dooies, volgens ‘n nuwe studie
Post

Asiatiese olifante begrawe hul dooies, volgens ‘n nuwe studie

Asiatiese olifante begrawe hul dooies, volgens ‘n nuwe studie Navorsers in Indië het vir die eerste keer vasgestel dat Asiatiese olifante hul dooie kalwers begrawe. Vyf kalwers is gevind wat op hul rug begrawe is in dreinering-slote in teetuine in die noorde van Bengale. Terwyl dit bekend is dat Afrika-olifante dooie kalwers begrawe, is dit...