Nzimande diskrimineer teen swart akademici, sê ATM Die African Transformation Movement beskuldig Suid-Afrika se hoër onderwys-minister, Blade Nzimande, van diskriminasie teen plaaslike swart akademici in Suid-Afrikaanse universiteite. Die party se president, Vuyo Zungula, bevraagteken in ‘n brief aan Nzimande sekere uitsluitings en beweer hulle kry die minderwaardige posisies ondanks die feit dat hulle hoogs gekwalifiseerd...
Tag: Nzimande
DA lê bedrog-klagte teen Nzimande, Khosa en SA Kommunistiese Party
DA lê bedrog-klagte teen Nzimande, Khosa en SA Kommunistiese Party Die DA het aanklagte teen die hoër onderwys-minister, Blade Nzimande, ingedien by die Kaapstad Sentraal-polisiestasie. Die DA se nasionale hoër onderwys-woordvoerder vir, Karabo Khakhau, sê die party beskuldig Nzimande, die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se raadsvoorsitter, Ernest Khosa, en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party van...
Nzimande hou vol hy’s onskuldig
Nzimande hou vol hy’s onskuldig Die buurland se hoёr onderwys-minister, Blade Nzimande, weerlê bewerings van wanbesteding van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se fondse vir die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty en persoonlike gewin. Hy verwerp as kwaadwillig en ongegrond die verdoemende verslag en opnames deur die Organisasie teen Belastingmisbruik met bewerings van wanbestuur van fondse en...
Nzimande, Khosa moet bedank oor NSFAS – ATM
Nzimande, Khosa moet bedank oor NSFAS – ATM Die African Transformation Movement eis die onmiddellike bedanking van die Suid-Afrikaanse Hoër Onderwys-minister, Blade Nzimande, en die voorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Ernest Khosa. Dit volg op ‘n verdoemende verslag en opnames deur die Organisasie teen Belastingmisbruik, wat bewerings bevat oor die wanbestuur van...
SAKP se Nzimande ook bekommerd oor MK ‘misbruik’
SAKP se Nzimande ook bekommerd oor MK ‘misbruik’ Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty, Blade Nzimande, het die ANC gemaan om gefokus te bly te midde van diepgewortelde afleidingstaktieke. Die verklaring volg na die SAKP se kritiek op die voormalige ANC-president, Jacob Zuma, omdat hy nie aktief stemme vir die ANC in die komende verkiesings...
Nzimande sal by Unisa-hofuitspraak hou
Nzimande sal by Unisa-hofuitspraak hou Die Suid-Afrikaanse hoër onderwys-minister, Blade Nzimande, sê hy sal hou by die uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria wat hom verbied om Unisa onder administrasie te plaas. Nzimande se woordvoerder, Ishmael Mnisi, sê die minister bly bekommerd dat, hoewel die bevel in Augustus uitgereik is, dit lyk asof daar ‘n...
Unisa verwelkom uitspraak teen Nzimande
Unisa verwelkom uitspraak teen Nzimande Die Universiteit van Suid-Afrika het die Hooggeregshof in Pretoria se uitspraak verwelkom wat die Hoër Onderwys-minister, Blade Nzimande, verbied om die universiteit onder administrasie te plaas. Unisa sê ‘n verslag deur ‘n onafhanklike assessor wat wanadministrasie en finansiële kwessies aandui, is fundamenteel gebrekkig en onvanpas. Die universiteit sê totdat sy...