Amerikaanse wetenskaplikes beweeg al nader aan ‘n oefeningspil wat al die voordele van oefen bied sonder om ‘n spier te beweeg Die medisyne kan die fisieke hupstoot van ‘n oefensessie naboots en moontlik toestande soos vetsug en spieratrofie behandel. Dit kan ook ouderdomverwante toestande soos demensie, hartversaking en dalende nierfunksie afweer. Na dekades se werk...
Tag: oefen
Macron moedig Franse aan om te oefen
Macron moedig Franse aan om te oefen President Emmanuel Macron moedig die Franse aan om elke dag te begin oefen terwyl Parys voorberei om die Olimpiese en Paralimpiese Spele aan te bied. Hy het ʼn videosnit van homself geplaas op X, voorheen Twitter. In ʼn T-hemp, bokshandskoene oor sy skouer en met ʼn slaansak in...
Brave Gladiators oefen hard – Kosmos 94.1
Brave Gladiators oefen hard Die nasionale vroue-sokkerspan, die Brave Gladiators, is hard aan die oefen vir hul belangrike wedstryde teen Marokko om vir die 2024 Olimpiese Spele in Parys te kwalifiseer. Die span het Vrydag na Marokko vertrek en speel Donderdag hul eerste wedstryd. Die tweede wedstryd is vir volgende Dinsdag geskeduleer. Verlede week was...
Springbokke oefen in Pretoria – Kosmos 94.1
Rugby: Springbokke oefen in Pretoria Rugby: Die Springbokke oefen in Pretoria saam om voorbereidings te hervat vir volgende Saterdag se laaste Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Argentinië in Johannesburg. Afrigter Jacques Nienaber het dieselfde uitgebreide groep behou na die oorwinning oor die Wallabies en die nederlaag teen die All Blacks. Die wedstryd op Ellispark is hulle laaste wedstryd...