Amerikaanse wetenskaplikes beweeg al nader aan ‘n oefeningspil wat al die voordele van oefen bied sonder om ‘n spier te beweeg Die medisyne kan die fisieke hupstoot van ‘n oefensessie naboots en moontlik toestande soos vetsug en spieratrofie behandel. Dit kan ook ouderdomverwante toestande soos demensie, hartversaking en dalende nierfunksie afweer. Na dekades se werk...
November 8, 2024