Tag: Oekraïnse

Home Oekraïnse
Oekraïnse hommeltuigaanval gefnuik – Kosmos 94.1
Post

Oekraïnse hommeltuigaanval gefnuik – Kosmos 94.1

Oekraïnse hommeltuigaanval gefnuik Rusland sê lugafweerstelsels het al 38 hommeltuie vernietig wat die Oekraïne vroeg by die Krim-skiereiland gelanseer het. Media het berig oor kragtige ontploffings in die hawe van Feodosia. Die Russiese ministerie van verdediging het nie gesê of daar enige skade of ongevalle was nie. Padverkeer naby Feodosia is aansienlik beperk en verkeer...

31 000 Oekraïnse soldate sterf in oorlog met Rusland: Zelensky
Post

31 000 Oekraïnse soldate sterf in oorlog met Rusland: Zelensky

31 000 Oekraïnse soldate sterf in oorlog met Rusland: Zelensky President Volodymyr Zelensky sê minstens 31 000 Oekraïnse soldate is dood sedert Rusland se volskaalse inval twee jaar gelede. Hy beweer ook 180 000 Russe is in die konflik dood. Dis die eerste keer sedert die einde van 2022 dat Oekraïne ʼn syfer aan sy...

Oekraïnse troepe omsingel, onttrek – Kosmos 94.1
Post

Oekraïnse troepe omsingel, onttrek – Kosmos 94.1

Oekraïnse troepe omsingel, onttrek Oekraïnse troepe het uit die oostelike dorp Avdiivka onttrek wat die weg baan vir Rusland se grootste opmars sedert Mei 2023 toe hy die stad Bakhmut verower het. Die onttrekking, wat aangekondig is omdat die Oekraïne ‘n akute tekort aan ammunisie in die gesig staar met Amerikaanse militêre hulp wat maande...

Russiese vliegtuig met Oekraïnse krygsgevangenes stort neer
Post

Russiese vliegtuig met Oekraïnse krygsgevangenes stort neer

Russiese vliegtuig met Oekraïnse krygsgevangenes stort neer ’n Russiese Ilyushin Il-76 militêre vervoervliegtuig het vandag naby die Oekraïnse grens neergestort, en die staatsnuusagentskap RIA het die ministerie van verdediging aangehaal wat sê dit het 65 Oekraïnse krygsgevangenes aanboord gehad. Hulle sou vir Russiese gevangenes verruil word. Die vliegtuig het 74 mense vervoer, insluitend ses bemanningslede...

Joe en Olaf het blykbaar plan om Oekraïnse oorlog te beëindig
Post

Joe en Olaf het blykbaar plan om Oekraïnse oorlog te beëindig

Joe en Olaf het blykbaar plan om Oekraïnse oorlog te beëindig Die Duiste koerant Bild berig dat daar onderhandelings tussen die Amerikaanse president Joe Biden en duitse kanselier Olaf Scholtz is om die oorlog in die Oekraïne te beëindig. Volgens die koerant beplan die twee leiers om beperkte wapens aan die Oekraïne te verskaf om...

Oekraïnse boere gee op, pogings om uitvoere te laat herleef
Post

Oekraïnse boere gee op, pogings om uitvoere te laat herleef

Oekraïnse boere gee op, pogings om uitvoere te laat herleef Oekraïne se pogings om see-uitvoere via die Swartsee te laat herleef, in weerwil van Rusland se militêre blokkade, het ‘n sprankie hoop gegee aan ‘n wankelrige plaassektor waarin sukkelende produsente begin om grond in een van die wêreld se grootste graangordels te laat vaar. Met...

VSA gaan Oekraïnse vlieëniers oplei om F16 te vlieg – Kosmos 94.1
Post

VSA gaan Oekraïnse vlieëniers oplei om F16 te vlieg – Kosmos 94.1

VSA gaan Oekraïnse vlieëniers oplei om F16 te vlieg Die Amerikaanse departement van verdediging het aangekondig dat hy in Oktober vlieëniers van Oekraïne gaan help oplei om die Amerikaanse F16-vegvliegtuig te vlieg. Dit het verlede week aan die lig gekom dat Amerika ingestem het dat ander lande die F16 aan Oekraïne mag verskaf. President Joe...

Solidarity Lane maak Oekraïnse graanuitvoere moontlik – Kosmos 94.1
Post

Solidarity Lane maak Oekraïnse graanuitvoere moontlik – Kosmos 94.1

Solidarity Lane maak Oekraïnse graanuitvoere moontlik Die Europese Kommissie sê terwyl Rusland aanhou om Oekraïne se hawens aan te val en voedsel as ‘n wapen te gebruik, gaan Solidarity Lane voort om graan van Kiëf na die res van die wêreld uit te voer. Solidarity Lane het tot dusver 44,4-miljoen-ton graan, oliesade en verwante produkte...

Oekraïnse ambassadeur in VK afgedank – Kosmos 94.1
Post

Oekraïnse ambassadeur in VK afgedank – Kosmos 94.1

Oekraïnse ambassadeur in VK afgedank Die Oekraïnse President Volodimir Zelensky, het sy land se ambassadeur in die Verenigde Koninkryk, Vadim Prystaiko, afgedank. Hy het onlangs die President se reaksie op ‘n rusie oor die waardering vir Britse militêre hulp gekritiseer. Berigte lui hy het Zelensky se belofte om die minister van verdediging van die VK...

‘Solidariteitshoofweë sal gebruik word vir Oekraïnse graan’ – Kosmos 94.1
Post

‘Solidariteitshoofweë sal gebruik word vir Oekraïnse graan’ – Kosmos 94.1

‘Solidariteitshoofweë sal gebruik word vir Oekraïnse graan’ Die EU se beleidshoof Josep Borrell het ook uitgevaar teen Russiese President Vladimir Putin oor die ineenstorting van die Swartsee-graanooreenkoms. Maar, hy sê sogenaamde solidariteitshoofweë sal deur die Europese vasteland gebruik word om Oekraïne se graan uit te voer. Daar word berig dat 15 miljoen ton in ses...