Tag: oes

Home oes
Namibië oes vyf medaljes by Afrika-spele
Post

Namibië oes vyf medaljes by Afrika-spele

Namibië oes vyf medaljes by Afrika-spele Die Namibiese span het reeds vyf medaljes by die Afrika-spele in Ghana verower, en die land is tans 11de op die medalje-lys. Namibië het sover een goue medalje, twee silwer medaljes en twee brons. Die meeste van die medaljes is in die swem-kompetisie gewen, wat eerste by die spele...

Etunda verwag 600 ton oes, kan 10 000 haal as hy alles aanplant
Post

Etunda verwag 600 ton oes, kan 10 000 haal as hy alles aanplant

Etunda verwag 600 ton oes, kan 10 000 haal as hy alles aanplant Die bestuurder van die Etunda groenskema, Sacky Shilyomunhu, het aan plaaslike media bevestig dat die skema 700 hektaar met mielies aangeplant het en dat daar ‘n oes van ongeveer 600 metrieke ton verwag word. Die oes behoort teen Mei en Junie vanjaar...

Verbod op oes van mopanebome ‘nie goed nie’
Post

Verbod op oes van mopanebome ‘nie goed nie’

Verbod op oes van mopanebome ‘nie goed nie’ Reaksie word ontvang op die opdrag deur die omgewingsministerie dat alle oes en benutting van mopanebome in die Kunene-streek opgeskort is. Die direkteur van bosbou, Johnson Ndokosho, het in ‘n brief aan die relevante owerhede die opdrag uiteengesit. Hy sê daar is kommer oor onvolhoubare verbruik, hetsy...

Niemand oes privaatdele in Omaheke nie – Nampol
Post

Niemand oes privaatdele in Omaheke nie – Nampol

Niemand oes privaatdele in Omaheke nie – Nampol  Die Namibiese polisiemag in die Omaheke-streek verseker inwoners dat gerugte op sosiale media van mense wat privaatdele in die streek oes om in rituele te gebruik, vals is. Streek-eenheidbevelvoerder vir gemeenskapsake, inspekteur Fina Sakayengenga, sê mense moet ophou om vals inligting te versprei omdat dit verwarring en...

Zambezi-boere stoei voort vir betaling van ’21 se oes – Kosmos 94.1
Post

Zambezi-boere stoei voort vir betaling van ’21 se oes – Kosmos 94.1

Zambezi-boere stoei voort vir betaling van ’21 se oes ‘n Groep bejaarde boere in die gebied van Katima Mulilo sê hulle sal voortgaan om betaling vir mielie-oeste wat hulle reeds in 2021 aan die plaaslike meulenaar verkoop het, te eis. Die boere het middel-Augustus ‘n versoekskrif aan die goewerneur Lawrence Sampofu oorhandig het waarin hulle...