Tag: Ohangwenastreek

Home Ohangwenastreek
Droogte byt hard in Ohangwena-streek
Post

Droogte byt hard in Ohangwena-streek

Droogte byt hard in Ohangwena-streek Die Ohangwena-streek staar steeds uitdagings in die gesig wat sy inwoners negatief raak, soos erge droogte. Die streek het die afgelope maande minder reënval ervaar, wat gelei het tot swak oeste en onvoldoende weiveld. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die Ohangwena-goewerneur, Sebastian Ndeitunga, wat sê dinge lyk nie goed...

Dwelmgebruik in Ohangwena-streek neem toe
Post

Dwelmgebruik in Ohangwena-streek neem toe

Dwelmgebruik in Ohangwena-streek neem toe Die Namibiese polisie in die Ohangwena-streek het vanjaar dwelms ter waarde van 1,7 miljoen Namibiese dollar gekonfiskeer. Dit is onthul tydens ‘n anti-dwelm bewusmakingsveldtog in Ongenga deur die nie-winsgewende organisasie Fighting Against Drug Use in Villages. Die organisasie se stigter, Martha Namhadi, sê dwelmgebruik is aan die toeneem, veral onder...