Tag: Okavangorivier

Home Okavangorivier
Ontsouting, Okavango-rivier uiteindelik fokus van watervoorsiening
Post

Ontsouting, Okavango-rivier uiteindelik fokus van watervoorsiening

Ontsouting, Okavango-rivier uiteindelik fokus van watervoorsiening Plaaslike berigte lui dat die Namibiese regering ‘n lewensvatbaarheidstudie vir ontsouting van water vir die Noorde goedgekeur het. Die kabinet het die ja-woord gegee. Die befondsing vir die studie sal deur die Afrika Ontwikkelingsbank gedoen word. Die kabinet het ook uiteindelik oorweging gegee aan die Okavango-rivier se skakel met...

Okavangorivier hoog, maar nog nie op vloedvlak
Post

Okavangorivier hoog, maar nog nie op vloedvlak

Okavangorivier hoog, maar nog nie op vloedvlak Volgens die Namibiese Hidrologiese Diens styg die Okavangorivier se vlakke steeds. Die watervlak by die Rundu hidrologiese stasie het sedert gister met 7cm tot 5,93 meter vanoggend toegeneem. Dit is hoër in vergelyking met die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die Kunenerivier se vloei by Ruacana is op 324,9...

Okavango-rivier word steeds geplunder – Kosmos 94.1
Post

Okavango-rivier word steeds geplunder – Kosmos 94.1

Okavango-rivier word steeds geplunder Onwettige visvang duur voort in die Kavango-streke. Die vissermanne van nou in die nag vis met nette en die regering het nie die kapasiteit om die misdaad te bekamp nie. Vissermanne is ook gewapen en raak al hoe meer gevaarlik. Die eienaar van Shamvura Camp by Rundu Mark Paxton sê dit...

Seekoeie in Okavangorivier getraumatiseerd – Kosmos 94.1
Post

Seekoeie in Okavangorivier getraumatiseerd – Kosmos 94.1

Seekoeie in Okavangorivier getraumatiseerd Seekoeie in die Okavangorivier is getraumatiseerd na berigte dat beamptes van die Angolese owerhede op die seekoeie geskiet en hulle met hul motorbote agternagesit het. Die motorbote irriteer die seekoeie wat hulle aggressief maak en ook die lewens van diegene wat van die rivier afhanklik is vir water en ander aktiwiteite,...