Handelsyfers vir Oktober wys weer hoe belangrik Sacu is Simonis Storm het die handelsyfers vir Oktober ontleed en sê dit toon dat die Namibiese uitvoerlandskap hoofsaaklik gerig was op die Suider-Afrikaanse Doeane-unie, bekend as Sacu, wat verantwoordelik was vir 35,8 persent van die totale uitvoer. Dit is gevolg deur uitvoere na OECD- en Brics-lande, wat...
Tag: Oktober
Weniger Exporte, mehr Importe im Oktober
Das Handelsdefizit stieg im Oktober in Namibia auf N$ 4,5 Milliarden; © Darth Art/iStock Das namibische Handelsdefizit lag im Oktober deutlich über den Werten des Vormonats und des Vorjahresmonats. Dies teilte die Statistikagentur NSA nun mit. Das Defizit lag bei 4,5 Milliarden Namibia Dollar und damit mehr als doppelt so hoch wie im Oktober 2022....
Uraan land se grootste uitvoer in Oktober.
Uraan land se grootste uitvoer in Oktober. Uraan was Namibië se grootste uitvoerkommoditeit in Oktober en het 19 persent van die totale uitvoere uitgemaak. Dit was uitsluitlik vir China bestem. Vis was tweede met 16,1 persent van die totale uitvoere, waarvan 0,1 persent heruitvoere was, hoofsaaklik na Spanje, Zambië en Suid-Afrika. Nie-monetêre goud het die...
Meer besonderhede oor Hamas-aanval op 7 Oktober
Meer besonderhede oor Hamas-aanval op 7 Oktober Owerhede in Israel sê die aanval deur Hamas op 7 Oktober was uiters gewelddadig en het veral verkragting van vroue ingesluit. Ongeveer 1 200 mense is in die aanval, wat kommentators sê die regering van geweet het maar nie ernstig opgeneem het nie, dood. Die land se polisie...
Gedempte kredietmark duur voort in Oktober
Gedempte kredietmark duur voort in Oktober Privaatsektor kredietverlening het in Oktober ietwat toegeneem tot 1,8 persent op ‘n jaargrondslag, wat effe beter is as die 1,6 persent wat in September gemeet is. Simonis Storm sê in sy jongste verslag dit is egter ‘n afname in vergelyking met die 3,5 persent groei in Oktober verlede jaar...
Kreditmarkt bleibt auch im Oktober gedämpft
© iStock / Foryou13 Die Kreditaufnahme im Privatsektor war auch im Oktober gedämpft. Nach Zahlen des Finanzdienstleisters Simonis Storm bedeutet ein Plus von 1,8 Prozent den zweitniedrigsten Anstieg des Jahres. Der Anstieg sei dabei größtenteils dem Haushaltssektor zu verdanken, der inbesondere eine Zunahme der Überziehungskredite für Privatpersonen verzeichnete. Die Kreditvergabe an Unternehmen wiederum setzt ihren...
Auch im Oktober gute Zahlen bei der Bettbelegung
An der Küste wurden zuletzt die besten Auslastungszahlen seit Oktober 2018 verzeichnet; © Rainer Lesniewski/iStock Der Tourismussektor hat auch im Oktober gute Bettbelegungszahlen verzeichnet. Nach Angaben des Gastgewerbeverbandes HAN lag die Auslastung im Vormonat bei 65,5 Prozent. Das sind fast 11 Prozentpunkte mehr als noch im Oktober 2022. Besonders gut sahen dabei die Zahlen an...
Neuwagenverkauf geht im Oktober deutlich zurück
© Apriori1/iStock Der Verkauf von Neufahrzeugen ist im Oktober deutlich zurückgegangen. Im Monatsvergleich sanken die Zahlen laut Simonis Storm um 12,5 Prozent. Im bisherigen Jahresverlauf liegen die Zahlen aber immer noch um über ein Fünftel höher als im Vorjahr. Insgesamt wurden zwischen Januar und Oktober bislang 10.774 Neuwagen verkauft. Dies sei laut den Analysten Anzeichen...
Oktober breek temperatuur rekords – Kosmos 94.1
Oktober breek temperatuur rekords 2023 is “feitlik seker” om die warmste in 125 000 jaar te wees, volgens wetenskaplikes van die Europese Unie, nadat data getoon het dat verlede maand die wêreld se warmste Oktober in daardie tydperk was. Verlede maand het die vorige Oktober-temperatuurrekord, vanaf 2019, met ‘n massiewe marge van 0,4 grade Celsius...
Jhb-mark behaal R1 miljard se omset in Oktober
Jhb-mark behaal R1 miljard se omset in Oktober Die Stad Johannesburg het die mylpaalprestasie van een van sy instellings, die Johannesburg-mark, verwelkom. Die mark se omset in Oktober was 1 miljard Suid-Afrikaanse rand. Dis die eerste keer in sy geskiedenis dat só ʼn groot omset in ʼn enkele maand behaal word. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling, Nomoya Mnisi, sê in ʼn...