Olieboorwerk: Naloba sê iets is nie pluis nie Die plaaslike besigheidsvereniging Naloba het ‘n versoek aan Nangula Uaandja, hoof uitvoerende beampte van die Namibiese Beleggingsbevordiering en Ontwikkelingsraad gerig, om besoek af te lê aan die boorterreine in die Oranje-bekken. Die vereniging se vise-president Peter Amadhila sê sakelui stel belang in die boorwerk en olievondse en...
December 28, 2024