Tag: Olimpiese

Home Olimpiese
Smith deur na Olimpiese Spele
Post

Smith deur na Olimpiese Spele

Smith deur na Olimpiese Spele Oor na die Afrika Driekamp Beker wat op Swakopmund gehou is. Die Suid Afrikaner Vicky van der Merwe is die elite vroue wenner. Dit was ‘n kwalifiserende wedren vir die Olimpiese spele en van Der Merwe is baie verlig dat sy deur is na die Spele. Post navigation Source link

Min Russiese atlete by Olimpiese Spele 2024
Post

Min Russiese atlete by Olimpiese Spele 2024

Min Russiese atlete by Olimpiese Spele 2024 Net 40 Russiese atlete sal moontlik aan die Parys Olimpiese spele deelneem. Senior Internasionale Olimpiese Komitee  vise-president John Coates is onseker hoeveel Russiese atlete as neutrale atlete kan deelneem. Ingevolge sanksies weens die Russiese inval in die Oekraïne in 2022, laat die komitee slegs sommige Russiese atlete toe...

Banyana ‘n tree nader aan Olimpiese Spele-kwalifisering
Post

Banyana ‘n tree nader aan Olimpiese Spele-kwalifisering

Banyana ‘n tree nader aan Olimpiese Spele-kwalifisering Sokker: Banyana Banyana beweeg nader om vir die Olimpiese Spele te kwalifiseer nadat hulle Tanzanië met 3-nul geklop het in hul eerste-ronde kwalifiseringstryd in Dar-es-Salaam. Jermaine Seoponsenwe het Suid-Afrika se eerste doel aangeteken in die tiende minuut, en die span het hul telling in die 57ste minuut verdubbel...

Nasionale Olimpiese Komitee sê hulle ondersteun wel boksers
Post

Nasionale Olimpiese Komitee sê hulle ondersteun wel boksers

Nasionale Olimpiese Komitee sê hulle ondersteun wel boksers Die Nasionale Olimpiese Komitee se sekretaris-generaal, Joan Smit, weerlê bewerings dat hulle nie amateurboksers ondersteun voor hul komende Olimpiese kwalifiserende gevegte nie. Smit sê hulle bestee ‘n onbekende bedrag geld aan verblyf, vliegkaartjies en etes, en het selfs ‘n mediese dokter ingesluit om die boksers te vergesel...

Vroue-fietsryers maak reg vir Olimpiese kwalifikasie
Post

Vroue-fietsryers maak reg vir Olimpiese kwalifikasie

Vroue-fietsryers maak reg vir Olimpiese kwalifikasie Fietsry: Die 2024 Nedbank nasionale individuele tydtoets en die nasionale padwedrenkampioenskappe vind onderskeidelik vandag en Sondag plaas, waar vrouefietsryers sal meeding om vir die Olimpiese Spele in Parys sowel as die All Africa Games te kwalifiseer. Die geleentheid het altesaam 180 inskrywings gelok. Die president van Namibië Fietsryfederasie, Axel...

Twee vas vir Olimpiese atleet Kiplagat se moord
Post

Twee vas vir Olimpiese atleet Kiplagat se moord

Twee vas vir Olimpiese atleet Kiplagat se moord Twee mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op die Ugandese Olimpiese langafstand atleet Benjamin Kiplagat, wat op Oujaarsaand dood in ‘n motor in Kenia gevind is. ‘n Mes wat vermoedelik gebruik is in die moord is by een van die verdagtes gevind en...

Olimpiese Spele-werk beskadig koraalrif in Tahiti
Post

Olimpiese Spele-werk beskadig koraalrif in Tahiti

Olimpiese Spele-werk beskadig koraalrif in Tahiti Olimpiese Spele: Frankryk oorweeg dit nie om die branderry-kompetisie van volgende jaar se Spele van die eiland Tahiti af te verskuif nie, ondanks toenemende kritiek weens vrese oor die uitwerking op die omgewing. Dit volg nadat ‘n vragskuit vroeër hierdie maand ‘n koraalrif by Teahupo’o beskadig het. Die vaartuig...

Lionesses wen 6-0, maar geen Olimpiese Spele
Post

Lionesses wen 6-0, maar geen Olimpiese Spele

Lionesses wen 6-0, maar geen Olimpiese Spele Sokker: Engeland het ten spyte van ʼn ses-nul-sege teen Skotland nie die Vroue-nasiesliga gehaal nie. Daarmee is Span Groot-Brittanje se droom om volgende jaar aan die Olimpiese Spele in Parys deel te neem, verwoes. Die Lionesses moes Nederland se uitslag van vier-nul teen België met drie skoon doele...

Krieket keer terug na Olimpiese Spele
Post

Krieket keer terug na Olimpiese Spele

Krieket keer terug na Olimpiese Spele Die sport sal in 2028 in Los Angeles na die Olimpiese Spele terugkeer. Die Internasionale Olimpiese Komitee het ten gunste daarvan gestem dat krieket, vlagsokker, muurbal, lacrosse en bofbal/sagtebal ingesluit word. Krieket was laas in 1900 deel van die Spele en sal na verwagting as ʼn T20-kompetisie vir mans...

Parys Olimpiese Spele gaan groen   – Kosmos 94.1
Post

Parys Olimpiese Spele gaan groen   – Kosmos 94.1

Parys Olimpiese Spele gaan groen   Olimpiese Spele: Vyftien-duisend sitplekke by die watersport-sentrum in Parys word van herwinde plastiek gemaak vir volgende jaar se Spele in die Franse hoofstad. Die plastiek is uit herwinnings-houers versamel, versnipper en verwerk voordat dit aan talle toetse onderwerp is om te verseker die stoele is veilig – selfs teen...