Ontbind Zambezi-waterfront maatskappy, sê ombud Die Namibiese ombud, Basilius Dyakugha het aanbeveel dat die Zambezi Waterfront Toerismepark maatskappy ontbind moet word en die fondse oorgedra word na die vakopledigingsentrum in die streek. Die streeskgoewerneur Lawrence Sampofu het in 2022 die ombud gevra om ondersoek in te stel na die misbruik van fondse by die maatskappy....
Tag: Ombud
Ombud is die jaar baie besig
Ombud is die jaar baie besig Die kantoor van die ombudsman, as ‘n instelling wat die mense van die land dien, het verskeie projekte vir vanjaar beplan. Die meeste van die projekte is reeds aan die gang. Kosmos 94.1 Nuus het met Aurelia Davids, woordvoerder van die ombudsman se kantoor, gepraat wat uitbrei oor onder...
Ombud sê oor haglike koshuise
Ombud sê oor haglike koshuise Uitdagings met onderwys duur voort en koshuise is steeds ‘n probleem. Foto’s word weer op sosiale media gedeel oor die haglike toestand van koshuise by staatskole, veral in landelike gebiede. Die jongste foto’s wys dat leerders op karton moet slaap omdat daar nie matrasse is nie. Koshuise is uiters belangrik,...
Ombud bevind dat Amupanda gedragskode oortree het
Ombud bevind dat Amupanda gedragskode oortree het Plaaslike berigte lui dat die Kantoor van die Ombudsman bevind het dat Job Amupanda die gedragskode vir raadslede van plaaslike owerhede oortree het. Dit volg na hy blykbaar diskriminerende aanmerkings oor Tommy Tjaronda, ‘n Windhoek-inwoner gemaak het. Hy het Tjaronda daarvan beskuldig dat hy ‘n middelman is en...
Ombud sê huweliksaansoeke en besware nie ‘n slegte idee nie – Kosmos 94.1
Ombud sê huweliksaansoeke en besware nie ‘n slegte idee nie Die ombudsman, Basilius Dyakugha, het sy stem gevoeg by die besluit deur die ministerie van binnelandse sake om ‘n wetsontwerp op huweliksaansoeke in die parlement voor te lê. Dit sal van paartjies vereis om ‘n huweliksaansoek in te dien wat in die koerante vir besware...
Ombud sê maatskaplike behoeftes moet aandag in begroting ontvang – Kosmos 94.1
Ombud sê maatskaplike behoeftes moet aandag in begroting ontvang Die Namibiese ombudsman Basilius Dyakugha sê hy ondersteun die inisiatief om ‘n oorsig van die begrotingsbesteding in streke te doen, maar meer aandag moet aan maatskaplike kwessies gegee word. Die minister van finansies Ipumbu Shiimi gaan saam met die Nasionale Beplanningskommissie ‘n omvattende oorsig van die...