Namibiese omgewingsministerie berei Droogte-protokol voor Die Namibiese omgewingsminister Pohamba Shifeta sê droogtes lei tot grond-agteruitgang en verwoestyning, en het ‘n beduidende impak op baie Afrika-lande. Shifeta woon die Afrika ministeriële omgewingskonferensie in Addis Abeba in Ethiopië by. Hy sê droogtes lei tot die verlies van menselewens, voedsel-onsekerheid, waterskaarste, agteruitgang van natuurlike hulpbronne, maatskaplike onrus en...
Tag: Omgewingsministerie
Omgewingsministerie ontvang net drie tenders vir 40 krokodille – Kosmos 94.1
Omgewingsministerie ontvang net drie tenders vir 40 krokodille Die omgewingsministerie het slegs drie aanbiedinge ontvang vir die tender vir die verkoop van 40 krokodille. Die woordvoerder van die ministerie Romeo Muyunda het bevestig dat daar vandeesweek ‘n evaluering oor die tender gedoen sal word. Die ministerie het verlede maand die verkoop van 40 krokodille aangekondig...
Omgewingsministerie gee reaksie ná heftige kritiek oor ReconAfrica – Kosmos 94.1
Omgewingsministerie gee reaksie ná heftige kritiek oor ReconAfrica Die omgewingsministerie het sy reaksie gegee ná heftige kritiek op sy goedkeuring van die Kanadese olie-en gas-reus ReconAfrika se omgewingsklaringsertifikaat om nóg 12 eksplorasie-boorgate in die Noordooste te boor. Intussen het ‘n groep Namibiese, Amerikaanse en Kanadese burgerlike organisasies, gesamentlik ‘n beroep op die Toronto-aandelebeurs gedoen om...
Omgewingsministerie wil stewige boetes in nasionale parke instel – Kosmos 94.1
Omgewingsministerie wil stewige boetes in nasionale parke instel Die omgewingsminister Pohamba Shifeta sê hy sal binnekort boetes instel vir spoed en nie-nakoming van reëls in nasionale parke. Hy sê daar is te veel wetteloosheid wat in parke voorkom en die ministerie sal binnekort maatreëls instel soos om individue wat die wet oortree, te beboet met...