NamPower se omskakeling maak bang en bly Nog reaksie word ontvang op NamPower se planne om teen 2025 sy verspreiders op voorafbetaalde stelsels te plaas. Die kragvoorsiener word meer as ‘n miljard Namibiese dollar geskuld wat onvolhoubaar is. Cenored is een so verspreider en sy woordvoerder Charlie Matengu sê daar is rede om senuagtig te...
November 15, 2024