Tag: omstrede

Home omstrede
Omstrede ANC-kandidatelys uitgelek – Kosmos 94.1
Post

Omstrede ANC-kandidatelys uitgelek – Kosmos 94.1

Omstrede ANC-kandidatelys uitgelek Die ANC se beweerde kandidatelys vir die Suid-Afrikaanse parlement is uitgelek, en ‘n aantal omstrede persoonlikhede verskyn op die lys. President Cyril Ramaphosa se voormalige politieke raadgewer, Bejani Chauke, die parlementslid Xiaomei Havard en die voormalige hooggeplaasde minister Dina Pule is onder die mense wat verskyn op die ANC se beweerde parlementêre...

DA soek inligting by PetroSA oor omstrede gastender
Post

DA soek inligting by PetroSA oor omstrede gastender

DA soek inligting by PetroSA oor omstrede gastender Die DA sê hy het ʼn aansoek aan PetroSA gerig ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting. Dit is om inligting te bekom oor die besluit om ʼn tender vir die ontginning van sy gasreserwes ter see en die herbou van noodsaaklike gas-infrastruktuur aan...

Hooggeregshof in Israel wys omstrede wysigings aan regbank van die hand
Post

Hooggeregshof in Israel wys omstrede wysigings aan regbank van die hand

Hooggeregshof in Israel wys omstrede wysigings aan regbank van die hand Israel se hooggeregshof het die omstrede geregtelike hervorming, wat verlede jaar landwye betogings teen die Netanyahu-regering ontketen het, van die hand gewys. Dit sou die mag van die hooggeregshof beperk het om wette wat hy as ongrondwetlik beskou het om te keer. Kritici sê...

Internasionale Rooi Kruis kry omstrede hoof
Post

Internasionale Rooi Kruis kry omstrede hoof

Internasionale Rooi Kruis kry omstrede hoof Die Rooi Kruis het ‘n omstrede voormalige hoof van die VN-agentskap vir Palestynse vlugtelinge, Pierre Krahenbuhl, as sy nuwe direkteur-generaal aangestel. AFP berig die Switserse burger het meer as 30 jaar ondervinding in die humanitêre sektor en sal in April oorneem, wanneer die huidige hoof, Robert Mardini, sy termyn...

Omstrede drie gee Cardiff oorwinning oor Stormers
Post

Omstrede drie gee Cardiff oorwinning oor Stormers

Omstrede drie gee Cardiff oorwinning oor Stormers ‘n Omstrede drie wat aan die plaasvervanger stut, Rhys Litterick van Cardiff, in die 83ste minuut van hulle Verenigde Kampioenskapswedstryd teen die Stormers in die Walliese hoofstad toegeken is, het aan hulle ‘n oorwinning van 31-24 teen die Kaapstadse span besorg. Die Stormers keer nou terug nadat hulle...

PAC beweer skending van sy regte oor omstrede slagspreuk
Post

PAC beweer skending van sy regte oor omstrede slagspreuk

PAC beweer skending van sy regte oor omstrede slagspreuk Die Pan Africanist Congress het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie beskuldig van ‘n poging om hul vryheid van uitdrukking te onderdruk. Die kommissie het regstappe ingestel teen die PAC in die Gelykheidshof weens die party se gebruik van die slagspreuk: “One Settler, One Bullet”. Die kommissie voer aan...

Russiese owerhede arresteer omstrede blogger – Kosmos 94.1
Post

Russiese owerhede arresteer omstrede blogger – Kosmos 94.1

Russiese owerhede arresteer omstrede blogger Russiese owerhede het ‘n uitgesproke pro-oorlog blogger, Igor Girkin, in aanhouding geneem. Girkin staan ook as Strelkov bekend. Sy vrou sê hy is by hul woonstel in Moskou in hegtenis geneem en van ekstremisme aangekla. Strelkov is ‘n voormalige intelligensiebeampte wat ‘n sleutelrol gespeel het in Rusland se anneksering van...

Ekandjo se omstrede wetsontwerpe goedgekeur – Kosmos 94.1
Post

Ekandjo se omstrede wetsontwerpe goedgekeur – Kosmos 94.1

Ekandjo se omstrede wetsontwerpe goedgekeur ‘n Geslags-aktivis het haar reaksie gegee op die Nasionale Vergadering wat twee wetsontwerpe aanvaar het wat selfdegeslaghuwelike verbied en slegs huwelike tussen ’n man en vrou erken. Veteraan Swapo-parlementslid, Jerry Ekandjo, het hierdie wetsontwerpe ingedien na aanleiding van die hooggeregshof se uitspraak om selfdegeslaghuwelike wat buite Namibië verbind is, te...