Tag: Omusatistreek

Home Omusatistreek
Omusati-streek kry 42 trekkers, toerusting
Post

Omusati-streek kry 42 trekkers, toerusting

Omusati-streek kry 42 trekkers, toerusting Die landbou-ministerie het as deel van sy Namibië Landbou Meganisasie en Saadverbeteringsprojek, oftewel Namsip, 42 trekkers met bypassende toerusting aan die Omusati-streek oorhandig. Die seremonie het plaasgevind by die amptelike bekendstelling van die Tulongeni-projek. Die streek het ook 26 looptrekkers ontvang, asook landbou-toerusting wat onder meer handaangedrewe steeksaadboorders en onkruidverwyderaars...

Omusati-streek steier onder droogte   – Kosmos 94.1
Post

Omusati-streek steier onder droogte   – Kosmos 94.1

Omusati-streek steier onder droogte   Erginus Endjala, die goewerneur van die Omusati-sreek, sê die swak reënval wat in die streek ervaar is, het kommerwekkend geword vir beide saai- en veeboere. Die situasie het daartoe gelei dat baie noordelike kommunale boere vanjaar enige hoop vir ‘n goeie oes verloor het. Die goewerneur het tydens sy streeksrede...