Onmenslike toestande vir lewende hawe skepe onaanvaarbaar: DA Die ontstellende toestand waarin 19 000 beeste op die Al Kuwait-skip vervoer word, is uiters kommerwekkend. Die vaartuig, wat tans in die Kaapstadse hawe vasgemeer is, het die afgelope agt dae van Brasilië af gevaar voordat dit uit nood in die Kaap aangedoen het. Die Dierebeskermingsvereniging se...
Tag: onaanvaarbaar
Nawa sê skou-vuurwerke is onaanvaarbaar
Nawa sê skou-vuurwerke is onaanvaarbaar Die Namibiese dierewelsynsorganisasie, Nawa, sê hy soek antwoorde by Stad Windhoek oor die toestemming wat aan die Windhoek-skou gegun is om sy jaarlikse vuurwerkvertoning te hou. Die geleentheid is uiters gewild onder lede van die publiek maar daar is ‘n groot nadelige impak op diere. Heather Craemer van die organisasie...
643 gekaapte geboue in Jhb is onaanvaarbaar – Numsa – Kosmos 94.1
643 gekaapte geboue in Jhb is onaanvaarbaar – Numsa Die metaalwerkersvakbond sê dit is onaanvaarbaar dat daar 643 gekaapte geboue in die Stad Johannesburg is. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die stad het die inwoners van Johannesburg in die steek gelaat en hy moet blameer word want dit is sy verantwoordelikheid om die probleem...
Kragtariewe is onaanvaarbaar, veral omdat Nam opwekkingsvermoë het – Kosmos 94.1
Kragtariewe is onaanvaarbaar, veral omdat Nam opwekkingsvermoë het Die sekretaris-generaal van die Vakbondkongres van Namibië, Tucna, Mahongora Kavihuha, het sy kommer uitgespreek oor die heersende hoë elektrisiteitskoste. Sy kommentaar kom ná die aankondiging deur die Elektrisiteitsbeheerraad in Mei van ‘n verhoging van 8,9 persent vir NamPower se grootmaat elektrisiteitstarief wat van 1 Julie van krag...