Tag: onder

Home onder
Antimikrobiese weerstand weer onder die loep
Post

Antimikrobiese weerstand weer onder die loep

Antimikrobiese weerstand weer onder die loep Die landbou-ministerie gaan sy derde agtereenvolgende nasionale vergadering van belanghebbendes oor antimikrobiese weerstand hou, in samewerking met die Friedrich-Loeffler-Instituut. Dit is om die vordering te evalueer van implementerings-aktiwiteite wat verband hou met Namibië se Antimikrobiese Weerstand Nasionale Aksieplan. Die vergadering is geskeduleer vir môre by Avani in Onafhanklikheidslaan. Dr. Theuns...

Nou loop KZN deur onder woeste reën
Post

Nou loop KZN deur onder woeste reën

Nou loop KZN deur onder woeste reën Die KwaZulu-Natalse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake sê vlak vyf ontwrigtende reëntoestande word tot middernag vandag vanaf eThekwini tot by die suidkus verwag. Die departement se woordvoerder, Siboniso Mngadi sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing oor swaar reënbuie uitgereik, wat daartoe kan lei dat sommige...

Marktoegang vir Namibiese maatskappye onder die loep
Post

Marktoegang vir Namibiese maatskappye onder die loep

Marktoegang vir Namibiese maatskappye onder die loep GS1, ‘n plaaslike maatskappy wat strepieskodes verskaf, het saam met die Namibiese beleggingsraad en Team Namibië ‘n ‘ontmoet die koper-geleentheid’ in die hoofstad gehou. Daar is uitdagings vir plaaslike medium- en klein maatskappye om marktoegang te bekom en geleenthede soos die laat toe dat vervaardigers en kopers mekaar...

Ruvoer-voorrade onder erge druk, raak kostes
Post

Ruvoer-voorrade onder erge druk, raak kostes

Ruvoer-voorrade onder erge druk, raak kostes Die uitdagings met ruvoer-invoere veroorsaak dat Namibië afhanklik is van beperkte, duurder binnelandse voorrade. Terselfdertyd heers kommer oor die volhoubaarheid van binnelandse produksie. Ten spyte van die reën lyk dit nie asof die situasie enige tyd gaan verbeter nie – nie vir ruvoer of weiding nie. Kosmos 94.1 Nuus...

Brandstofpryse onder die loep – Kosmos 94.1
Post

Brandstofpryse onder die loep – Kosmos 94.1

Brandstofpryse onder die loep Die brandstofpryse het om middernag gestyg, weens verskeie faktore, soos groot onderverhalings in beide die petrol- en dieselpryse. Die Namibiese dollar het ook teenoor die Amerikaanse dollar verswak. Verder is die Namport-heffing met 2 sent verhoog, van 4,2 tot 4,4, omdat dit jaarliks verhoog word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met...

Stropers roei onder ons renosters
Post

Stropers roei onder ons renosters

Stropers roei onder ons renosters Agt-en-twintig renosters is sedert die begin van die jaar in Namibië gestroop vir hul horings. Dit is volgens die omgewingsake-ministerie, wat besig is met ondersoeke om te bevestig dat sewe renosters, insluitend twee swartrenosters, sedert Dinsdag op drie verskillende plekke gestroop is. Romeo Muyunda, die ministerie se woordvoerder, kon bevestig...

Polisiebeampte onder verdagtes in neef, niggie se ontvoering
Post

Polisiebeampte onder verdagtes in neef, niggie se ontvoering

Polisiebeampte onder verdagtes in neef, niggie se ontvoering Nog twee mense, insluitend ‘n polisiebeampte, is aangekeer in verband met die ontvoering van ‘n neef en niggie, Zahraa en Bataviya Mohammed in Noordwes. Hulle is op die sesde van die maand in Hartbeespoort ontvoer terwyl hulle op pad skool toe was en is Maandagaand in ‘n...

Sosiale media-verbod op Florida kinders onder 14
Post

Sosiale media-verbod op Florida kinders onder 14

Sosiale media-verbod op Florida kinders onder 14 Kinders onder 14 in die Amerikaanse deelstaat Florida sal vanaf volgende jaar nie toegelaat word om sosiale media-rekenings te hê nie, terwyl 14- en 15-jariges ook ouertoestemming sal moet kry voor hulle platforms soos Snapchat en Instagram kan gebruik. Die goewerneur, Ron DeSantis, het die wet onderteken waarvolgens...

Vroue, vrede en leierskap onder die loep
Post

Vroue, vrede en leierskap onder die loep

Vroue, vrede en leierskap onder die loep ‘n Hoë-vlak seminar aan die kus ondersoek die rol van vroue in leierskap en vredesprosesse onder die vaandel van die Afrika-unie. Die minister van internasionale betrekkinge, Peya Mushelenga is daar en sê die VN se Resolusie 1325, wat handel oor vroue, leierskap en vrede moet geïmplementeer word. Post...

Cyril sê ANC sal misdaad onder beheer bring
Post

Cyril sê ANC sal misdaad onder beheer bring

Cyril sê ANC sal misdaad onder beheer bring Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa sê hy is vol vertroue die buurland se regering sal misdaad onder beheer bring. Moorde het in die derde kwartaal van die 2023/2024-boekjaar het met 2,1 persent toegeneem. Dit is ‘n styging van 155 moorde in vergeleke met die derde...