BoN-toesigkomitee neem banksektor onder die loep ‘n Toesigkomitee van die Bank van Namibië het tydens ‘n vergadering ‘n omvattende oorsig van wêreldwye en plaaslike finansiële stabiliteit gegee, met die fokus op die kwesbaarhede binne die Namibiese finansiële stelsel. Die komitee het aangedui dat wêreldwye finansiële stabiliteits-risiko’s toegeneem het, wat die veerkragtigheid van die globale finansiële...
December 13, 2024