Sindikate woed onder olifante in die verre noordooste In die verre noordooste waar Namibië en sy drie buurlande op die punt van die Zambezi-streek bymekaar kom, word daar reuse-uitdagings ervaar met sindikate wat olifante stroop. Sommige berigte lui dat tot 60 olifante in drie maande geskiet is. Kosmos 94.1 Nuus het met Mark Paxton, wat...
Tag: onder
Kampeer groei in gewildheid onder toeriste
Kampeer groei in gewildheid onder toeriste Namibiërs wend hulle toenemend tot kampeerplekke vir hul toerisme-ervarings. Die makelaarshuis Simonis Storm se nuutste verslag oor besettingsyfers wys dat gasvryheidsinstansies aanhou daal en verlede maand tot 23,1 persent gesak het van 24,9 persent in Januarie en 33 persent in Februarie 2023. Die aanloklikheid van meer bekostigbare opsies blyk...
‘Diana het baie meer gely onder media-teistering as Kate’
‘Diana het baie meer gely onder media-teistering as Kate’ Wyle Prinses Diana se broer, Graaf Charles Spencer, sê dat die media aandag waaronder sy suster gely het “gevaarliker” was as die ondersoek rondom Kate, die huidige prinses van Wallis. Diana is dood in’n motorongeluk terwyl sy deur fotograwe agternagesit is. In ‘n BBC-onderhoud sê Spencer...
Sumatra steier onder oorstromings, grondstortings
Sumatra steier onder oorstromings, grondstortings Die dodetal na blits-oorstromings en grondstortings op die Indonesiese eiland Sumatra het tot 21 gestyg, met ses mense wat nog vermis word. Daar word berig, stortreën het Donderdag gelei tot die ramp in Wes-Sumatra, met meer as 75 000 mense wat hulle huise moes ontruim. ‘n Plaaslike amptenaar sê ‘n...
Ramadan word onder moeilike omstandighede herdenk
Ramadan word onder moeilike omstandighede herdenk Die heilige tyd van Ramadan het Sondag begin en loop op 9 April tot ‘n einde. Ramadan is die negende maand van die Islamitiese kalender, wat deur Moslems wêreldwyd waargeneem word as ‘n maand van vas, gebed, refleksie en gemeenskap. Dit is ‘ herdenking van Mohammed se eerste openbaring...
Nam se nuwe handelsbeleid onder die loep
Nam se nuwe handelsbeleid onder die loep Die handel-ministerie sê die opstel van ‘n nasionale handelsbeleid sal ekonomiese aktiwiteite ‘n hupstoot gee, insluitend uitvoere en toegang tot eksterne markte. Dit kom nadat die kabinet onlangs die konsep nasionale handelsbeleid goedgekeur het, wat daarop gemik is om by te dra tot Namibië se ekonomiese diversifikasie deur...
Reuse-salarisstaat van onderwys onder die loep
Reuse-salarisstaat van onderwys onder die loep Plaaslike berigte lui dat die onderwysministerie 14 miljard Namibiese dollar van sy totale begroting van 18,4 miljard dollar aan lone sal bestee. Die ministerie het amper 22 persent van die nasionale begroting ontvang. Volgens die uitvoerende direkteur Sanet Steenkamp is die 5 persent verhoging van staatsamptenare ‘n bydraende faktor...
Du Toitskloof-brand onder beheer – Kosmos 94.1
Du Toitskloof-brand onder beheer Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit het bevestig die brand in Du Toitskloof is suksesvol onder beheer gebring. Die brand het aanvanklik drie aktiewe brandlyne gehad. Die woordvoerder van die munisipaliteit, Anesca Roodt, sê die lyne reeds geblus. Post navigation Source link
eThekwini sal nie wetteloosheid onder sy werkers duld nie
eThekwini sal nie wetteloosheid onder sy werkers duld nie Die eThekwini-munisipaliteit het wetstoepassingsowerhede gevra om geen wetteloosheid óf misdaad te duld met onwettige stakings nie. Dit volg na ‘n ongemagtigde optog deur sowat 500 lede van die metro se arbeidsmag van 27 000. Die munisipaliteit se woordvoerder, Gugu Sisilana, sê die staking deur lede van...
Strafregstelsel onder die loep in SA, vir geslagsgeweld
Strafregstelsel onder die loep in SA, vir geslagsgeweld Die buurland se adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering reageer vinnig op die geslagsgeweld- en vrouemoord-epidemie deur robuuste instellings en vaste bewyse voorop te stel. Mashatile het die nasionale konferensie oor die hersiening van die geïntegreerde strafregstelsel toegespreek en sê die regering het wetgewende veranderings ingestel in...