Tag: Onder19

Home Onder19
Australië verslaan Indië om die Onder-19 Wêreldbeker te wen
Post

Australië verslaan Indië om die Onder-19 Wêreldbeker te wen

Australië verslaan Indië om die Onder-19 Wêreldbeker te wen Krieket: Australië het Indië in Benoni met 79 lopies geklop om die Onder-19-Mans-wêreldbeker vir die vierde keer in te palm. Harjas Singh het met 55 lopies die beste met die kolf gevaar en Australië het 253 vir sewe van hulle 50 boulbeurte aangeteken – die grootste...

Namibië se Onder-19 Salt Eagles maat reg vir Wêreldbeker
Post

Namibië se Onder-19 Salt Eagles maat reg vir Wêreldbeker

Namibië se Onder-19 Salt Eagles maat reg vir Wêreldbeker Namibië se onder-19 Walvis Bay Salt Eagles het veilig in in Kimberley, Suid-Afrika aangekom vir hul IKR Onder-19 Krieket Wêreldbeker-veldtog. Namibië is in Groep C saam met Australië, Sri Lanka en Zimbabwe. Hulle speel hul eerste groepwedstryd Maandag op die Diamond Oval in Kimberley teen Australië....

Reën ontwrig onder-19 krieketspan se voorbereiding
Post

Reën ontwrig onder-19 krieketspan se voorbereiding

Reën ontwrig onder-19 krieketspan se voorbereiding Die laaste opwarmwedstryd van Namibië se onder-19 krieketspan voor die onder-19 Wêreldbeker hierdie naweek in Suid-Afrika afskop, is weer deur reën ontwrig. Die Namibiërs het teen Ierland in Pretoria te staan gekom, maar die weer het die laaste sê gehad en daar was nie ‘n uitslag nadat die spanne...

Onder-19 mans berei voor vir IKR-wêreldbeker
Post

Onder-19 mans berei voor vir IKR-wêreldbeker

Onder-19 mans berei voor vir IKR-wêreldbeker ’n Afskeidsfunksie is vir Namibië se onder-19-mans krieketspan gehou, voor hulle na Suid-Afrika vertrek om aan die onder-19 krieketwêreldbeker deel te neem. Verdedigende kampioene, Indië, sluit aan by Bangladesj, Ierland en die VSA in Groep A. Groep B bevat Engeland, Suid-Afrika, Wes-Indiese Eilande en Skotland. Groep C bestaan uit...