Landbouministerie verduidelik onderbesteding Die landbouministerie het sy reaksie gegee op berigte dat 98 miljoen miljoen Namibiese dollar wat vir die departement van grondhervorming bedoel was, aan die tesourie teruggegee is. Kommentators het dit as skandelik beskryf. Volgens die ministerie se geouditeerde finansiële verslag vir 2021/22, wat in die parlement ter tafel gelê is, het die...
December 17, 2024