Tag: onderhandel

Home onderhandel
PGA onderhandel steeds met DP, LIV
Post

PGA onderhandel steeds met DP, LIV

PGA onderhandel steeds met DP, LIV Die PGA-reeks se kommissaris, Jay Monahan, sê onderhandelings word versnel om die raamwerkooreenkoms met Saoedi-Arabië se Openbare Beleggingsfonds of PIF af te handel. Die PGA-reeks, DP-wêreldreeks en die PIF wat LIV Golf befonds, het in Junie verlede jaar ʼn raamwerkooreenkoms aangekondig om een entiteit vir handelsbates te vorm. Monahan...

Oekraïne sê daar’s niks om te onderhandel nie
Post

Oekraïne sê daar’s niks om te onderhandel nie

Oekraïne sê daar’s niks om te onderhandel nie Die Oekraïne kritiseer oproepe dat hy met Rusland moet onderhandel na aanleiding van berigte dat sy bondgenote aandring op samesprekings in die nasleep van ‘n oorweldigende Oekraïnse teenoffensief. Amper twee jaar na Rusland se inval, is die uitgestrekte frontlinie grootliks staties in die nasleep van groot offensiewe...

Telecom Namibia gaan met Napwu onderhandel – Kosmos 94.1
Post

Telecom Namibia gaan met Napwu onderhandel – Kosmos 94.1

Telecom Namibia gaan met Napwu onderhandel Telecom Namibia het vandag aangekondig dat onderhandelinge tussen die vakbond vir staatsamptenare, Napwu, en die Telecom-hoofbestuur oor salarisverhogings vir werknemers vir die 2022/2023-boekjaar vir 5 September geskeduleer is. Telecom het in ‘n verklaring gesê terugvoering wat Dinsdag aan Napwu se sekretaris-generaal, Petrus Nevonga gelewer is, lui dat die Telecom-raad...

Niger se junta ‘gereed’ om te onderhandel – Kosmos 94.1
Post

Niger se junta ‘gereed’ om te onderhandel – Kosmos 94.1

Niger se junta ‘gereed’ om te onderhandel Niger se militêre junta sê hy is oop vir samesprekings om ‘n streekskrisis op te los wat veroorsaak is deur verlede maand se militêre staatsgreep. Die aankondiging kom na beide die Kremlin en Washington sê ‘n vreedsame oplossing moet gevind word. Demokratiese Afrika-regerings het ‘n ook beroep op...

Kaapstad weier om met taxi-mafia te onderhandel – Kosmos 94.1
Post

Kaapstad weier om met taxi-mafia te onderhandel – Kosmos 94.1

Kaapstad weier om met taxi-mafia te onderhandel Die Stad Kaapstad en nasionale regeringsamptenare is vasgevang in ‘n geskil te midde van die voortgesette gewelddadige taxi-staking wat chaos in Kaapstad veroorsaak. Onderhandelings vind nog plaas en dis nie duidelik wanneer die staking, wat veronderstel was om vandag te eindig, sal klaarmaak nie. Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis,...

Kaapstad sal nie onderhandel met geweer teen kop nie – Kosmos 94.1
Post

Kaapstad sal nie onderhandel met geweer teen kop nie – Kosmos 94.1

Taxigeweld: Kaapstad sal nie onderhandel met geweer teen kop nie Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê tensy die geweld stop, kan daar geen verdere onderhandeling met die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in die die Wes-Kaap wees nie. ‘n Dooiepunt tussen Santaco en die stad het daartoe gelei dat alle minibustaxidienste reeds Donderdag gestaak is. Dit het...