Israel verlaat onderhandelings, sê Hamas eise is waansinnig Israel het onderhandelaars gestuur vir samesprekings oor wapenstilstand in Kaïro soos versoek deur die Amerikaanse president Joe Biden, maar hulle het nie teruggekeer vir verdere samesprekings nie omdat Hamas se eise waansinnig is, het premier Benjamin Netanyahu gesê. Netanyahu het ook gesê Israel sal nie toegee aan...
Tag: onderhandelings
Gaza: Onderhandelings is enigste oplossing
Gaza: Onderhandelings is enigste oplossing Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê baie werk is nodig om die gaping tussen Israel en Hamas te oorbrug. Amptenare van die militante groep het reageer op ‘n skietstilstand-voorstel waarvolgens gyselaars is drie fases vrygelaat sal word, ‘n aanvanklike 45-dae skietstilstand en die volledige onttrekking van Israelse...
Onderhandelings duur voort in VSA-motorbedryf
Onderhandelings duur voort in VSA-motorbedryf Die United Auto Workers-vakbond in die VSA en Detroit se ‘Groot Drie’ motorvervaardigers onderhandel steeds oor nuwe kontrakte, insluitend pensioen en salarisverhogings. Die vakbond, wat ‘n paar vroeë oorwinnings behaal het, beplan om sy staking teen General Motors en Ford na meer aanlegte uit te brei, maar sal die Jeep-sportnutsvoertuig-...
Kaapse premier vra vir kalmte tydens onderhandelings – Kosmos 94.1
Kaapse premier vra vir kalmte tydens onderhandelings Premier Alan Winde is tydens ‘n vergadering van die Wes-Kaapse kabinet op die hoogte gebring van die voortslepende staking deur minibus-taxibestuurders. Winde sê sedert die begin van die staking Donderdag het dit steeds ‘n beduidende uitwerking op die verskaffing van noodsaaklike dienste, insluitende gesondheidsorg en onderwys in die...