Tag: onderhoud

Home onderhoud
Okahandja-kragonderbreking weens onderhoud – Kosmos 94.1
Post

Okahandja-kragonderbreking weens onderhoud – Kosmos 94.1

Okahandja-kragonderbreking weens onderhoud Cenored het aangekondig daar sal ‘n kragonderbreking in Okahandja wees tot 6-uur vanmiddag, weens noodsaaklike onderhoud wat op die Osona Omatako-basis se 66 kilovolt-lyn gedoen word. Die hele dorp word geraak, insluitend die noordelike, suidelike en oostelike erwe, Vyf rand-kamp, Veddersdal, Okahandja winkelsentrum, SAB Miller, die MTC/Telekom torings, en Namwater DWA. Kliënte...

Nywerhede verloor miljoene oor swak onderhoud
Post

Nywerhede verloor miljoene oor swak onderhoud

Nywerhede verloor miljoene oor swak onderhoud Die waarde van betroubaarheid-peiling wat gedoen is deur Sapio Research onthul nywerheidsondernemings in Suid-Afrika verloor ongeveer 724 000 Suid-Afrikaanse rand per uur weens onvoldoende onderhoud aan toerusting en masjienerie. Die oorsig dui aan 72 persent van die ondernemings in energie-opwekking, olie, gas en metale word minstens een keer ‘n...

Vele afwesige pa’s betaal steeds nie onderhoud
Post

Vele afwesige pa’s betaal steeds nie onderhoud

Vele afwesige pa’s betaal steeds nie onderhoud In 2019 sou die opdraande stryd van baie enkelouers wat veg vir kinderondersteuning deur onderhoudshowe aansienlik verlig word met die aanstelling van tien onderhouds-ondersoekers in nege dorpe deur die justisie-ministerie. Tot dusver sukkel enkelma’s steeds om hul kinders te onderhou weens ‘n gebrek aan betaling van die afwesige...

Voertuigverkope vertoon goed, maar onderhoud word duurder – Kosmos 94.1
Post

Voertuigverkope vertoon goed, maar onderhoud word duurder – Kosmos 94.1

Voertuigverkope vertoon goed, maar onderhoud word duurder Die syfers vir voertuigverkope vir Julie is bekend gemaak en vertoon uiters goed. Inteendeel, die syfers is die hoogste sedert Julie 2018, lank voor Covid sy verskyning gemaak het. Ekonomiese ontledings toon dat die verkope veerkragtig sal bly omdat die sentrale bank moontlik vandag die repokoers onveranderd sal hou. Huishoudelike afbetalingskrediet is in Julie met 4,2...