SA ondernemings verken Kanada weens verkiesingsonsekerheid Suid-Afrikaanse ondernemings kyk toenemend na Kanada vir uitbreiding, te midde van onsekerheid in die komende nasionale algemene verkiesing. ‘n Kanadese immigrasie-raadgewer, Nicholas Avramis, sê daar was ‘n noemenswaardige toename van 31-persent in Kanadese werkspermitaansoeke wat in 2023 vir Suid-Afrikaners verwerk is. Avramis sê baie Suid-Afrikaners ondersoek geleenthede in die...
Tag: ondernemings
Khomas-streekraad help kleiner ondernemings – Kosmos 94.1
Khomas-streekraad help kleiner ondernemings Die Khomas-streekraad het 2,5 miljoen Namibiese dollar geoormerk om klein en medium ondernemings in die streek te ondersteun, met die doel om ekonomiese groei te stimuleer en werksgeleenthede te skep. Die Raad gaan voort met sy ondersteuningsprogram genaamd die Inkomste-genererende Aktiwiteite-projek, waarvolgens ondernemings met toerusting en materiaal bygestaan word. Altesaam 1,5...
Shiimi fokus op openbare ondernemings
Shiimi fokus op openbare ondernemings Finansminister Ipumbu Shiimi het weer kommer uitgespreek oor konflik en binnegevegte by sommige openbare ondernemings en onbevoegde of onervare raadslede, wat volgens hom die bereik van gestelde doelwitte belemmer. Hy het afgevaardigdes van openbare ondernemings toegespreek by die opening van ‘n driedaagse konferensie om die beste bestuurs- en prestasiemodelle te...
Binnegevegte ‘knou openbare ondernemings’ – Kosmos 94.1
Binnegevegte ‘knou openbare ondernemings’ Die voorsitter van die Forum vir Hoof Uitvoerende Beamptes van Openbare Ondernemings, Fluksman Samuehl, spreek kommer uit oor gevalle van binnegevegte wat plaasvind wanneer direksies en die uitvoerende komitees van hierdie instellings nie saamstem nie. Hy sê sulke voorvalle bedreig die volhoubaarheid van die ondernemings en raak alle Namibiërs. Kosmos 94.1 Nuus...
Verbruikers, ondernemings en voedsel-etikette… – Kosmos 94.1
Verbruikers, ondernemings en voedsel-etikette… Die Stad Kaapstad se Omgewingsgesondheidsdiens doen ‘n beroep op ondernemings om aan voedselveiligheidsregulasies te voldoen om beide gesondheids- en finansiële voordele te verseker. Hulle raai verbruikers ook aan om voedseldatum-etikette te verstaan en te onderskei tussen die beste voor-, verkoop-teen- en gebruiksdatums, om verbruikers te lei oor voedselveiligheid en om vermorsing te verminder. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia...
Gee geld vir dienslewering, nie ondernemings
Gee geld vir dienslewering, nie ondernemings Die Wes-Kaapse regering doen ‘n beroep op die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om ‘n duidelike boodskap te stuur dat onderpresterende ondernemings in staatsbesit nie bykomende finansiering sal ontvang nie. Hulle vra voor môre se mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring vir ‘n duidelike prioritisering van dienslewering bo volgehoue finansiële ondersteuning aan sukkelende ondernemings....