Tag: ondersese

Home ondersese
Herstelwerk aan ondersese internetkabels sal langer duur
Post

Herstelwerk aan ondersese internetkabels sal langer duur

Herstelwerk aan ondersese internetkabels sal langer duur Herstelwerk aan die ondersese kommunikasiekabels wat internet-ontwrigtings in talle Afrika-lande veroorsaak het, sal minstens ‘n maand langer duur. Suid-Afrika en agt lande in Wes-Afrika is deur die skade aan vier kabels geraak, skynbaar weens verskuiwings in die seebodem. Internetgebruikers wat geraak is, is intussen na Google se Equiano-kabel...

‘Ondersese kabel-breuk nie deur mense veroorsaak’
Post

‘Ondersese kabel-breuk nie deur mense veroorsaak’

‘Ondersese kabel-breuk nie deur mense veroorsaak’ Die Wes-Afrikaanse datasentrum en konneksieverskaffer MainOne sê dat ‘n internetonderbreking wat Wes- en Sentraal-Afrika vroeër hierdie week getref het, veroorsaak is deur ‘n breuk in sy ondersese kabelstelsel. MainOne, wat deur die datasentrumoperateur Equinix  besit word, sê dat ‘n “eksterne voorval” gelei het tot ‘n sny aan sy kabelstelsel...

Microsoft spook nog met Namibië se ondersese kabels
Post

Microsoft spook nog met Namibië se ondersese kabels

Microsoft spook nog met Namibië se ondersese kabels Microsoft sê herstelwerk aan vier ondersese kabels, wat ontwrigting aan wolk-platforms in Namibië en Suid-Afrika veroorsaak, ondervind vertragings. Die onderneming het verkeer herlei om die probleem te herstel terwyl ondersoeke aan die gang is. Die onderbreking, wat die Wes-Afrika-kabelstelsel, die Afrika-kus na Europa-, MainOne- en SAT-3-kabels raak,...

Sukkel jy met internet? Dis al weer ondersese kabels
Post

Sukkel jy met internet? Dis al weer ondersese kabels

Sukkel jy met internet? Dis al weer ondersese kabels Suid-Afrika ondervind wydverspreide internetontwrigting weens ondersese kabels wat op talle plekke gebreek het, met al hoe meer verslae van gebruikers soos FNB, LinkedIn en WhatsApp. Microsoft ondersoek die onderbreking wat dienste in Europa, die Midde-Ooste en die Afrika-streek, met veral gebruikers in Suid-Afrika, Kenia en die...

Paratus aktiveer vandag Equiano ondersese kabel – Kosmos 94.1
Post

Paratus aktiveer vandag Equiano ondersese kabel – Kosmos 94.1

Paratus aktiveer vandag Equiano ondersese kabel Paratus, die landingsvennoot vir die Equiano ondersese kabel in Namibië, het vandag die aktivering van die kabel aangekondig. Hierdie belangrike geleentheid is ‘n mylpaal in die lewering van verbeterde konnektiwiteit na Namibië en die breër SAOG-streek. Equiano, met sy landingspunte in Lissabon, Benin, Nigerië, St Helena, Namibië en Suid-Afrika,...