Ondersoek ingestel na Beijing-wedloop… het hulle gekonkel? Die organiseerders van Sondag se Beijing-halfmarathon ondersoek bewerings dat drie ander atlete met opset ‘n plaaslike gunsteling toegelaat het om te wen. He Jie is as wenner aangewys, maar ‘n video op sosiale media wys hoe Robert Keter and Willy Mnangat van Kenia en Dejen Hailu van Ethiopia...
Tag: ondersoek
IPPR ondersoek deursigtigheid in olie- en gasbedrywe
IPPR ondersoek deursigtigheid in olie- en gasbedrywe Die Extractive Industries Transparency Initiative is ‘n globale standaard wat daarop gemik is om die oop en verantwoordbare bestuur van olie, gas en minerale hulpbronne te bevorder. Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing hou vandag saam met die inisiatief ‘n seminaar oor deursigtigheid vir die bedryf in die land....
Amerika vra ondersoek na dood van 7 hulpwerkers in Gaza
Amerika vra ondersoek na dood van 7 hulpwerkers in Gaza Die VSA doen ‘n beroep op ‘n vinnige en onpartydige ondersoek na die dood van sewe personeellede van World Central Kitchen in Gaza in ‘n Israelse lugaanval. Die hulpwerkers is dood toe hulle ‘n pakhuis in Deir al-Balah verlaat het waar hulle voedselhulp afgelaai het....
Phaahla stel ondersoek in na gru-busongeluk
Phaahla stel ondersoek in na gru-busongeluk Die Suid-Afrikaanse gesondheidsminister, Joe Phaahla, stel vandag ondersoek in na die vordering van die Limpopo-gesondheidsowerhede met die identifikasie en repatriasie van die slagoffers van ‘n busongeluk. Vyf-en-veertig mense is dood toe ‘n bus op pad van Botswana af na Moria verlede Donderdag in Limpopo in ‘n ongeluk betrokke was....
Japan ondersoek potensieel giftige dieetaanvullings
Gesondheidsowerhede het ‘n tweede Kobayashi farmaseutiese fabriek in die weste van Japan deursoek, nadat die maatskappy vyf sterftes aangemeld het wat moontlik verband hou met dieetaanvullings. Die inspeksie volg op een Saterdag in Osaka, wat die ondersoek na die dwelmvervaardiger se gebruik van “Beni-Koji” rooi gismateriaal uitbrei. Osaka-gebaseerde Kobayashi sê dit het potensieel giftige sure...
GBV: Magsbalans moet ondersoek word
GBV: Magsbalans moet ondersoek word Ongelyke seksuele verhoudings moet ontmoedig word omdat ‘n wanbalans van mag in ‘n verhouding konsensuele seks verwyder. Dit is die mening van Ethne Mudge, redakteur van Sister Namibia. Sy vra die publiek om vir leiers te stem wat die tipe uitdagings, veral met die hoë voorkoms van verkragting, aan te...
Valke ondersoek Mashatile se seun se eiendom-aankope
Valke ondersoek Mashatile se seun se eiendom-aankope Die Valke-woordvoerder, Thandi Mbambo, het bevestig hulle stel ondersoek in na die bron van fondse wat adjunkpresident Paul Mashatile se skoonseun, Nceba Nonkwelo, verlede jaar gebruik het om ʼn huis van 28,9-miljoen-rand in Constantia, Kaapstad, te koop. Dit volg nadat verskeie opposisieleiers, insluitend John Steenhuisen, strafregtelike sake aanhangig...
Ondersoek na Nigeriese weermag se aborsie-program voltooi
Ondersoek na Nigeriese weermag se aborsie-program voltooi Nigerië se menseregtekommissie sê hulle het verhore afgehandel oor ‘n ondersoek na ‘n Reuters-verslag dat die weermag ‘n geheime aborsieprogram uitgevoer het in sy stryd teen Islamitiese opstandelinge in die noordooste. Die kommissie het nie gesê wanneer hy gereed sal wees met sy bevindings en of dit bekend...
Unisa moet kullery ondersoek – Kosmos 94.1
Unisa moet kullery ondersoek Die woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Unie vir Studente, Asive Dlangwa, vra Unisa om bewerings van kullery onder studente te ondersoek. Berigte lui duisende studente word verdink van plagiaat, nadat dit uitgewys is deur Unisa se aanlyn toetsstelsel. Dit is nie die eerste keer dat sulke bewerings opduik nie, met soortgelyke kwessies...
Ondersoek aan die gang nadat vrou deur honde verskeur is
Ondersoek aan die gang nadat vrou deur honde verskeur is Die polisie in Mpumalanga het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen na die dood van ‘n 65-jarige vrou wat deur honde verskeur is. Die polisiewoordvoerder, Donald Mdhluli, sê Tryphinah Elizabeth Mngomezulu se liggaam is deur haar werkgewers by ‘n adres waar sy as huishulp gewerk het, gevind....