Tag: ondersteun

Home ondersteun
Numsa ondersteun Amerikaanse voertuigwerker-staking – Kosmos 94.1
Post

Numsa ondersteun Amerikaanse voertuigwerker-staking – Kosmos 94.1

Numsa ondersteun Amerikaanse voertuigwerker-staking Die Nasionale Metaalwerkersvakbond van Suid-Afrika steun die United Auto Workers en ander voertuigvervaardigings-werkers in Amerika se massiewe nasionale staking. Dit is geskiedkundig want al die groot motorvervaardigers, General Motors, Ford en Chrysler se moedermaatskappy Stellantis, word getref. Die woordvoerder van Numsa, Phakamile Hlubi-Majola, sê minstens 150 000 werkers staak om motormaatskappye...

Azapo ondersteun Tshwane-stakers – Kosmos 94.1
Post

Azapo ondersteun Tshwane-stakers – Kosmos 94.1

Azapo ondersteun Tshwane-stakers Die Azanian People’s Organisation het sy solidariteit en onwrikbare steun vir die munisipale vakbond, Samwu, aangekondig in die voortslepende staking oor salarisse in die Stad Tshwane. Azapo sê dit is in reaksie op die stad se voorneme om ‘n bevel van die  bedingingsraad te betwis wat ‘n verhoging van 5,4-persent goedkeur ten einde die vyf...

Ondersteun die kreatiewe bedryf, vra parlementslid – Kosmos 94.1
Post

Ondersteun die kreatiewe bedryf, vra parlementslid – Kosmos 94.1

Ondersteun die kreatiewe bedryf, vra parlementslid Henny Seibeb, parlementslid van die Landless People’s Movement (LPM), het vandag in die Nasionale Vergadering ‘n groter vlak van erkenning en respek vir die Namibiese kreatiewe bedryf bepleit. Seibeb het gesê die regering moet kyk hoe hy die sektor kan ondersteun, sodat dit ook ten volle tot die nasionale...

Cosatu ondersteun protes teen kragtariewe in Kaapstad – Kosmos 94.1
Post

Cosatu ondersteun protes teen kragtariewe in Kaapstad – Kosmos 94.1

Cosatu ondersteun protes teen kragtariewe in Kaapstad Die vakbondfederasie Cosatu in die Wes-Kaap sê hy beloof sy steun aan inwoners van Kaapstad se verset-optrede Saterdag teen die hoë kragtariewe. Daar word beweer die metro het die energie-reguleerder, Nersa, se aanbevole plafon van ‘n tariefverhoging van 15,1 persent vir munisipaliteite oorskry en ‘n verhoging van 17,6...

Kankervereniging ondersteun kinderkanker-pasiënte – Kosmos 94.1
Post

Kankervereniging ondersteun kinderkanker-pasiënte – Kosmos 94.1

Kankervereniging ondersteun kinderkanker-pasiënte Alexforbes ondersteun vanjaar se Yellow Ribbon-fees vir die voorkoming van kinderkanker in Namibië met ‘n borgskap van 85 000 Namibiese dollar. Vanjaar se fees vind op 2 September by die Atlantis-sportklub in Walvisbaai plaas en is ‘n jaarlikse geleentheid om nie net bewusmaking te skep nie, maar ook kinderkanker-pasiënte en hul gesinne...

Cyril sê SA ondersteun Iran-lidmaatskap van Brics – Kosmos 94.1
Post

Cyril sê SA ondersteun Iran-lidmaatskap van Brics – Kosmos 94.1

Cyril sê SA ondersteun Iran-lidmaatskap van Brics President Cyril Ramaphosa het amptelik Suid-Afrika se steun uitgespreek vir Iran se lidmaatskap van die Brics-groep. Die aankondiging is gemaak tydens ‘n ontmoeting tussen Ramaphosa en Iran se minister van Buitelandse Sake Hossein Amir Abdollahian in Pretoria. Hy sê die besluit hou die moontlikheid in dat internasionale diplomatieke...

VSA ondersteun Namibië se groen ekonomie – Kosmos 94.1
Post

VSA ondersteun Namibië se groen ekonomie – Kosmos 94.1

VSA ondersteun Namibië se groen ekonomie Ter ondersteuning van Namibië se groen ekonomie het die Amerikaanse ambassade verteenwoordigers van die Amerikaanse departement van handel se handelsreg-ontwikkelingsprogram in Namibië vir ‘n besoek verwelkom. Hulle het ‘n reeks konsultasies met beide openbare en privaat instellings gevoer om die kommersiële realiteite van moontlike groenwaterstof-projekte in die land te...

Ondersteun die kanker-appelprojek – Kosmos 94.1
Post

Ondersteun die kanker-appelprojek – Kosmos 94.1

Ondersteun die kanker-appelprojek Die Bank Windhoek Kanker-appelprojek is weer op hande. Die projek het 33 miljoen Namibiese dollar vir die Kankervereniging van Namibië ingesamel sedert sy ontstaan in 2000. Die projek het ten doel om ‘n verskil te maak in die lewens van diegene wat deur kanker geraak word. Die projek sal appels, appelsap en...

Hernubare energie in ontwikkelende lande moet ondersteun word – Kosmos 94.1
Post

Hernubare energie in ontwikkelende lande moet ondersteun word – Kosmos 94.1

Hernubare energie in ontwikkelende lande moet ondersteun word Die Verenigde Nasies se Konferensie oor Handel en Ontwikkeling sê beduidend meer steun is uiters noodsaaklik vir hernubare energie in ontwikkelende lande, as die wêreld sy klimaatdoelwitte teen 2030 wil bereik. Luidens ‘n VN-verslag staar ontwikkelende lande ‘n beleggingstekort van 76,3 triljoen Namibiese dollar in die gesig vir volhoubare ontwikkeling. Die...