Tag: Ondersteuners

Home Ondersteuners
Pirates klop Chiefs voor meer as 86-duisend ondersteuners in opwindende Soweto derby
Post

Pirates klop Chiefs voor meer as 86-duisend ondersteuners in opwindende Soweto derby

Pirates klop Chiefs voor meer as 86-duisend ondersteuners in opwindende Soweto derby Sokker: In die mees opwindende Soweto derby in verskeie seisoene, het Monnapule Saleng gister die wendoel aangeteken met Orlando Pirates wat twee keer moes inhaal om Kaizer Chiefs 3-2 te klop. President Cyril Ramaphosa was een van die ondersteuners in die skare van...

Biden poog om ondersteuners te paai met hulp aan Gaza
Post

Biden poog om ondersteuners te paai met hulp aan Gaza

Biden poog om ondersteuners te paai met hulp aan Gaza Die Amerikaanse president Joe Biden het herhaal Israel het ‘n fundamentele verantwoordelikheid om onskuldige burgerlikes in Gaza te beskerm. Hy het in sy die Staatsrede die Israel-Hamas-konflik toegelig, aborsie-regte verdedig en sy voorganger Donald Trump blameer vir die Kongres se onvermoë om meer hulp aan...

Imran Khan se ondersteuners loop voor in Pakistan
Post

Imran Khan se ondersteuners loop voor in Pakistan

Imran Khan se ondersteuners loop voor in Pakistan Ondersteuners van die voormalige premier, Imran Khan, het Vrydag die voorsprong in Pakistan se verkiesingsuitslae van meer as 100 setels gekry. Geo News sê onafhanklikes, wat meestal getrouheid aan Khan verskuldig is, het 47 van 106 setels gewen. Altesaam 265 setels is in Donderdag se verkiesing betwis....

Messi speel nie, Hongkongse ondersteuners eis geld terug
Post

Messi speel nie, Hongkongse ondersteuners eis geld terug

Messi speel nie, Hongkongse ondersteuners eis geld terug Sokker: Inter Miami se bestuurder Gerardo Martino, sê daar was te veel op die spel om ‘n beseerde Lionel Messi te laat speel in gister se voor-seisoense vriendskaplike wedstryd teen ‘n Hongkongse Elftal. Woedende ondersteuners het hulle uitgejou nadat dit duidelik geword het die kaptein van 2022...

Ondersteuners van oudpremier Imran Khan landwyd in Pakistan aangehou – Kosmos 94.1
Post

Ondersteuners van oudpremier Imran Khan landwyd in Pakistan aangehou – Kosmos 94.1

Ondersteuners van oudpremier Imran Khan landwyd in Pakistan aangehou Meer as 50 ondersteuners van die voormalige Pakistanse eerste minister Imran Khan word op verskeie plekke in die land aangehou in verband met Saterdag se betogings teen sy drie jaar-gevangenisstraf vir korrupsie. Mense is onder meer in die stede Lahore en Karachi in hegtenis geneem. ‘n...